Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Franse oorsese gebiede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van die Franse oorsese gebiede

DieFranse oorsese gebiede (Frans:France d'outre-mer) is 13 gebiede wat deel van dieFranse staatsgebied en dieEuropese Unie buite vanEuropa uitmaak. Die gebiede het 'n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad.[1]

Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003oorsese departement – oorsese Gebied (les DOM-TOM,Département d’outre-mer – Territoire d’outre-mer) genoem. Die gebiede is oorwegend voormaligeFranse kolonies.

Die gebiede word ingedeel in oorsese départements (Départements d’outre-mer); oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer) met kollektiewe gebiede (collectivité territoriale), gebiede (territoire) en oorsese lande (pays d’outre-mer); spesiaal statuut (Statut spécifique) en onbewoonde gebiede (Territoires inhabités).

In die historiese konteks bestaan daar 'n verskil tussen kolonies en protektorate, wat onder Franse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede

[wysig |wysig bron]
VlagWapenNaamLiggingStatusOppervlakteBevolkingHoofstad
ClippertonNoord-Amerika enStille OseaanOnbewoonde gebied11 km²0Geen
Frans-GuyanaSuid-AmerikaOorsese département en région83 846 km²229 000(2009)[2]Cayenne
Frans-PolinesiëOseanië enStille OseaanOorsese kollektief4 167 km²264 000(2009)[3]Papeete
Franse Suidelike en Antarktiese GebiedeIndiese Oseaan enSuidelike OseaanOorsese kollektief7 829 km²140Port-aux-Français
GuadeloupeKaribiese See enAtlantiese OseaanOorsese département1 628,43 km²404 000(2009)[2]Basse-Terre
MartiniqueKaribiese See enAtlantiese OseaanOorsese département1 128 km²402 000(2009)[2]Fort-de-France
MayotteAfrika enIndiese OseaanOorsese département374 km²186 452(2007)[4]Mamoudzou
Nieu-KaledoniëOseanië enStille OseaanSpesiaal statuut18 575,5 km²51 384(2008)[5]Nouméa
RéunionAfrika enIndiese OseaanOorsese département2 512 km²817 000(2009)[2]Saint-Denis
Saint-MartinKaribiese See enAtlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied53,2 km²35 925(2007)[6]Marigot
Sint BartholomeusKaribiese See enAtlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied25 km²8 450(2007)[6]Gustavia
Sint Pierre en MiquelonNoord-Amerika enAtlantiese OseaanOorsese kollektiewe gebied242 km²6 099(2007)[6]Sint Pierre
Wallis en FutunaOseanië enStille OseaanOorsese kollektiewe gebied274 km²13 484(2008)[7]Matāʻutu

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (fr)"Bilan démographique 2010". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op22 Januarie 2012.
  2. 2,02,12,22,3(fr)"Population des régions au 1er janvier". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies. Besoek op21 Januarie 2012.
  3. (fr)Institut Statistique de Polynésie Française (ISPF)."Enquêtes & Répertoires > État Civil". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op21 Januarie 2012.
  4. (fr)"INSEE Infos No 32"(PDF). Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op21 Januarie 2012.
  5. (fr)Institut de la statistique et des études économiques de Nouvelle-Calédonie (ISEE)."CHIFFRES CLÉS – Démographie". Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op21 Januarie 2012.
  6. 6,06,16,2(fr)"Populations légales 2007 pour les départements et les collectivités d'outre-mer". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2015. Besoek op21 Januarie 2012.
  7. (fr)"Les populations des circonscriptions du Territoire des îles Wallis et Futuna". Nasionale Instituut vir Statistiek en Ekonomiese Studies.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2016. Besoek op21 Januarie 2012.

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • (en) Robert Aldrich en John Connell, France's Overseas Frontier, Cambridge University Press, 1992
  • (fr) Frédéric Monera, L'idée de République et la jurisprudence du Conseil constitutionnel – Paris : L.G.D.J., 2004[1][2]Geargiveer 23 September 2006 opWayback Machine

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metFranse oorsese gebiede.
Diedépartements vanFrankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |  
Oorsese départements (Départements d’outre-mer
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion |976 Mayotte 
Andereoorsese gebiede: 
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer
Saint-Martin (collectivité territoriale) |975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) |Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) |986 Wallis en Futuna (territoire) |987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer
Spesiaal statuut (Statut spécifique
Nieu-Kaledonië 
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede |Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk:Régions -Départements -Arrondissemente -Kantons -Communes
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Franse_oorsese_gebiede&oldid=2603395"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp