Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Frances Baard-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-AfrikaFrances Baard
Kaart van Suid-Afrika wat Frances Baard in Noord-Kaap aandui
ProvinsieNoord-Kaap
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC9
Plaaslike munisipaliteiteSol Plaatje,Phokwane,Dikgatlong,Magareng
HoofstadKimberley
BurgemeesterAchmat Florence (ANC)
Grootste taleTswana,Afrikaans,Xhosa
Oppervlakte12 349 km²
Bevolking382 086(2011)

DieFrances Baard-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as dieDiamantveld-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van dieNoord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is inKimberley. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isTswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC9. Dit is vernoem naFrances Baard in Junie 2001.

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

MunisipaliteitKodeBevolking%
Sol PlaatjeNC091201 46162.02%
PhokwaneNC09461 31418.88%
DikgatlongNC09235 76011.01%
MagarengNC09321 7316.69%
DiamantveldeNCDMA094 5231.39%

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Tswana142 17143.77%
Afrikaans137 93642.47%
Xhosa17 0055.24%
Engels16 0884.95%
Suid-Sotho6 7772.09%
Zoeloe2 1090.65%
Ander8370.26%
Noord-Sotho6060.19%
Swazi4720.15%
Ndebele3530.11%
Tsonga2660.08%
Venda1690.05%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik168 49551.87%
Manlik156 31948.13%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart196 59160.52%
Kleurling88 05427.11%
Blank38 37311.81%
Asiaties1 7960.55%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 0430 8689.50%
05 - 0932 3389.96%
10 - 1434 14110.51%
15 - 1934 96910.77%
20 - 2428 9788.92%
25 - 2926 9968.31%
30 - 3424 7237.61%
35 - 3923 0037.08%
40 - 4420 8076.41%
45 - 4917 3475.34%
50 - 5413 7884.24%
55 - 5910 7793.32%
60 - 648 7012.68%
65 - 696 5562.02%
70 - 744 5981.42%
75 - 793 0270.93%
80 - 841 9020.59%
85 - 898470.26%
90 - 942950.09%
95 - 991060.03%
100 plus450.01%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 206 209 [63.49% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 129 954 [40.01% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 63.02% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
ANC98 21975.58%
DA14 16410.90%
OD5 0863.91%
NNP4 0983.15%
ACDP2 2111.70%
Azapo1 4981.15%
VF+1 2590.97%
UCDP1 0770.83%
PAC8420.65%
IVP3940.30%
UDM3470.27%
NA1090.08%
EMSA1000.08%
PJC890.07%
SOPA890.07%
CDP800.06%
NLP760.06%
UF670.05%
KISS570.04%
TOP570.04%
MF350.03%
Totaal129 954100.00%

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Distriksmunisipaliteite en
hul Plaaslike Munisipaliteite
Namakwa
Pixley ka Seme
ZF Mgcawu
Frances Baard
John Taolo Gaetsewe
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Frances_Baard-distriksmunisipaliteit&oldid=2434881"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp