Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

François Chabot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
François Chabot
Gebore23 Oktober 1756
Sterf5 April 1794
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Bekend virAugustin en religion

François Chabot (23 Oktober1756 -5 April1794) was 'n radikale politikus tydens dieFranse Rewolusie. As geweseKapusyne-monnik het hy in dieKonvent as fanatiekeCordelier bekend gestaan. Hy het onder meer voorgestel dat die katedraal Notre-Dame inParys totTempel van die Rede omvorm word. As een vanDanton se aanhangers word hy in1794 onthoof.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=François_Chabot&oldid=1896786"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp