Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fotochemie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Fotochemie is dié vorm vanchemie wat die absorpsie of emissie vanfotone tydens die chemiese proses behels.

Dikwels speel 'n opgewekte elektroniese toestand van 'natoom ofmolekule wat ontstaan deur absorpsie van 'n foton 'n rol in die chemiese reaksie. 'n Deel van die foton se energie kan tydens die reaksie in die produkte vasgelê word, maar die foton kan ook net 'n katalitiese rol speel.

'n Goeie voorbeeld van 'n fotochemiese reaksie is die reaksie vanchloor met 'nalkaan soos metaanCH4{\displaystyle CH_{4}}:

Cl2+CH4HCl+CH3Cl{\displaystyle Cl_{2}+CH_{4}\to HCl+CH_{3}Cl}

Hierdie reaksie vereis lig wat genoeg energie besit om die dichloormolekule in chlooratome te ontbind:

Cl2+hν2Cl{\displaystyle Cl_{2}+h\nu \to 2Cl\bullet }

Die chlooratome is radikale wat vermag om 'n waterstofatoom aan die metaanmolekule te ontneem

Cl+CH4HCl+CH3{\displaystyle Cl\bullet +CH_{4}\to HCl+CH_{3}\bullet }

Die metielradikaal is baie reaktief en reageer met 'n chloorradikaal om 'n monochlorometaanmolekule te vorm

Cl+CH3CH3Cl{\displaystyle Cl\bullet +CH_{3}\bullet \to CH_{3}Cl}

Fotoëlektrochemie

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:Fotoëlektrochemie.

Fotochemie kan ook metelektrochemie gekombineer word deurhalfgeleiers aselektrodes te gebruik.

Bronne

[wysig |wysig bron]
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fotochemie&oldid=2666981"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp