Fossilworks is ’n portaal wat navrae-, aflaai- en ontledingsprogramme verskaf om toegang tot diePaleobiology Database te vergemaklik. Laasgenoemde is ’n groot databasis wat deur honderdepaleontoloë van oor die wêreld bygewerk word.
Dit sluit baie hulpprogramme in wat voorheen by die Paleobiology Database beskikbaar was.[1]