Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fosfaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamFosfaat 
 
Termochemiese radius2,30 Å[1] 
Λm{\displaystyle \Lambda _{m}^{-}}206,8 [Scm2/mol][2]
Lys van anione

Fosfaat (PO43-) is die vorm waarinfosfor die meeste in verbindings voorkom. Fosfate is suurreste vanfosforsuur (H3PO4). Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie, en kan daarom maklik uit 'n oplossing met 'nneerslagreaksie verwyder word.

Fosfate is belangrike misstowwe. Hulle word hoofsaaklik asapatiet gemyn.Hidroksielapatiet is 'n biologies belangrike stof. Dit is byvoorbeeld deel van onstande.

Die fosfaatioon is 'n sterk basis. In water vorm dit maklik diewaterstoffosfaatioonHPO2−4

HPO2−4 +H2O{\displaystyle {\ce {<=>}}}H3O+ +PO3−4Ka3= 3,98×10−13 [pKa3 = 12,37]


Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Thermochemical Radii of Complex IonsHelen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. aqion.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fosfaat&oldid=2617616"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp