Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Formiaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamFormiaat  
IUSTC-naamMetanoaat  
 
Chemiese formuleHCO2 
Termochemiese radius2,00(19) Å[1] 
Λm{\displaystyle \Lambda _{m}^{-}}54,6 [Scm2/mol][2] 
Di{\displaystyle D_{i}}1,454 10-9 [m2/s][2]
Lys van anione

'nFormiaat[3] (vanLatyn: formicamier) is 'nsout wat die organieseanioon HCOO- of 'nester wat die HCOO-group bevat. Die anioon is die suurres vanmieresuur.

Formiate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:

HCOO+H2OHCOOH+OH{\displaystyle HCOO^{-}+H_{2}O\leftrightharpoons HCOOH+OH^{-}}

Korrosie

[wysig |wysig bron]

Formiate van koper speel 'n rol by diekorrosie van koper en brons en vorm 'n deel van diepatina van dieVryheidstandbeeld in New York. Die neutrale formiate is vry oplosbaar, maar nie die basiese formiaathidroksied-verbindings soos Cu(HCOO)OH nie. Besoedeling van die lug metformaldehied enmieresuur is in 'n museum nie 'n seldsaamheid nie.[4]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Thermochemical Radii of Complex IonsHelen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. 2,02,1aqion.
  3. In Afrikaans is ditformiaat, nieformaat soos in Engels nie, sien:"Tyskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 6 (4) 1987". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 10 Januarie 2016.
  4. David A. Scott Copper and Bronze in Art: Corrosion, Colorants, Conservation, 2002,ISBN 0-89236-638-9
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Formiaat&oldid=2593674"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp