Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Forbes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Forbes

RedakteurRandall Lane
KategorieëSaketydskrif
FrekwensieTweeweekliks
UitgewerForbes, Inc.
Totale Oplaag931 558 (2013)
Jaar gestig15 September 1917
Eerste uitgawe1917
MaatskappyForbes, Inc.
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
Webwerfwww.forbes.com
ISSN0015-6914

Forbes is 'nsaketydskrif in dieVerenigde State van Amerika.

Forbes se kantore inNew York Stad.

Forbes Magazine is 'n Amerikaanse sakeblad wat deur B.C. Forbes gestig is, en tans deur sy kleinseun, Steve Forbes gelei word. Die tydskrif is veral bekend vir sy jaarlikse samestelling van 'n lys met dierykste mense ter wêreld (minimum van $ 1 miljard word benodig vir notering). Hulle stel ook elke jaar 'n lys met die 500 grootste besighede ter wêreld saam. Sedert2004 publiseer hulle 'n lys van die 100 magtigste vroue ter wêreld.

Hulle bring ook jaarliks ander lyste uit, soos byvoorbeeld:Celebrity 100 List. Bekende mense wat al op nr. 1 was sluit in:Oprah Winfrey,Tom Cruise enJennifer Aniston.

Rykste mense ter wêreld

[wysig |wysig bron]

Die hoogste Suid-Afrikaanse notering vir 2011 is Nicky Oppenheimer & familie op nommer 136.[1]

In2007 is die hoogste Nederlandse notering op hierdie lys dieEU-kommissarisNeelie Kroes, op posisie nommer 59[2] (in 2006 op 38, en in 2005 op 44).

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.forbes.com/wealth/billionaires#p_1_s_acountry_-1__45, besoek op 23 Oktober 2011
  2. http://www.forbes.com/lists/2007/11/biz-07women_Neelie-Kroes_41C2.html

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Forbes&oldid=2026728"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp