Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fobos-ruimteprogram

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Illustrasie van die Fobos-ruimtetuig
Illustrasie van die Fobos-ruimtetuig

DieFobos-ruimteprogram (Russies: Фобос) was ’n onbemande sending van dieSowjetunie wat bestaan het uit tweeruimtetuie wat die planeetMars en sy twee mane,Fobos enDeimos, moes verken. Hulle is op 12 Julie 1988 gelanseer. Albei tuie het groot tegniese foute ondervind.

Die program is aangepak in samewerking met 14 ander lande, onder andereSwede,Switserland,Oostenryk,Frankryk,Wes-Duitsland en dieVSA.

Fobos 1 het gewerk tot op 2 September 1988. ’n Sagteware-probleem het kommunikasie beëindig. Fobos 2 het data oor die son, Mars en Fobos ingesamel. Net voor die finale fase van die sending, waartydens twee landingstuie vrygelaat sou word, is kontak met die tuig verloor weens ’n rekenaarfout.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Aardsatelliete
Ruimte-sterrewagte
Maanverkennings
Venus-sendings
Mars-sendings
Ontwerp-familie
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fobos-ruimteprogram&oldid=2727950"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp