Deelstaat Florida Vlag van Florida Seël
Bynaam(e):Sunshine State Kaart van die Verenigde State met Florida uitgelig Amptelike taal(e) Engels Gesproke taal(e) Engels 60,5%,Spaans 25,8%, enChinees 2,6%Hoofstad Tallahassee Grootste stad Jacksonville Area 22ste in die V.S. - Totaal 170 304 km2 - Wydte 260 km - Lengte 800 km - Water 30 634 km2 - % water 17,9 % - Breedtegraad 24°30'N tot 31°0'N - Lengtegraad 79°48'W tot 87°38'W Bevolking 4de in die V.S. - Totaal 18 801 310 - Digtheid 110,4/km2 8ste in die V.S. Hoogte - Hoogste punt Britton Hill 105 m - Gemiddeld 30 m - Laagste punt Atlantiese Oseaan seevlakToetrede tot die Unie 3 Maart 1845 (27ste )Goewerneur Ron DeSantis (R) Luitenant-Goewerneur Jeannette Núñez (R) Wetgewer Florida Wetgewer - Hoërhuis Senaat - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers V.S. Senatore Marco Rubio (R) Nick Scott (R) Tydsone UTC-6 /Somertyd UTC-5 Afkortings FLUS-FL Webblad www.myflorida.com
Florida is 'ndeelstaat in die suidooste van dieVerenigde State van Amerika . Dit bestaan hoofsaaklik uit 'nskiereiland , wat in die weste deur dieGolf van Meksiko en in die ooste deur dieAtlantiese Oseaan begrens word. Florida het 'n warm, vogtige subtropiese klimaat en steun veral optoerisme . Syhoofstad isTallahassee en sy grootste stede isJacksonville enMiami .
Die gebied is deur dieSpaanse seevaarderJuan Ponce de León vernoem, wat op2 April 1513 bySt. Augustine voet aan land gesit het, en sy oorspronklikeSpaanse naam,Pascua Florida (letterlik "Bloemryke Paasfees"), verwys na hierdie datum in diePaasseisoen . Na die deelstaat se 21,5 miljoen bewoners word in Engels asFloridians verwys.
Toerisme Geskiedenis