Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Floressee

Koördinate:7°S120°O / 7°S 120°O /-7; 120
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Floressee

Sononder oor die Floressee inIndonesië
Koördinate:7°S120°O / 7°S 120°O /-7; 120
Ligging:Indonesië
Soort:See van dieStille Oseaan
Oppervlakte:111 280 km² (93 000 myl²)
Gemiddelde diepte:500 m (1 650 vt)
Maksimum diepte:5 140 m (16 860 vt)
Eiland/e:Sulawesi,Klein-Soenda-eilande

DieFloressee (Indonesies:Laut Flores) is 'nsee aan die weste van dieStille Oseaan inSuidoos-Asië. Dit lê tussenSulawesi in die noorde en dieKlein-Soenda-eilande in die suide net suid van dieewenaar. Die Floressee grens aan dieIndiese Oseaan in die suidweste, dieJavasee in die weste, dieBandasee in die ooste en dieTimorsee in die suidooste.

Ligging van die Floressee

Die see het 'n oppervlakte van sowat 111 280 km² en 'n gemiddelde diepte van 500 m.[1]

Die hele kus van die Floressee behoort aan dieeilandnasieIndonesië.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Flores Sea" (in Engels).Encyclopædia Britannica.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2019. Besoek op17 April 2020.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Floressee&oldid=2832105"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp