Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Finnmark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van Finnmark in Noorweë
Wapen van Finnmark

Finnmark (Noordsamies:Finnmárkku) isNoorweë se noordelikste en grootste provinsie (fylke), maar die kleinste wat bevolking betref. Dit grens in die weste aan dieTroms-provinsie, in die suide aan dieFinse deel vanLapland en in die ooste aan dieMoermansk-oblast inRusland. In die noordweste grens dit aan die Noorweegse See, deel van dieAtlantiese Oseaan, en in die noorde en noordooste aan dieBarentssee in dieArktiese Oseaan. Die naam Finnmark beteken letterlikLand van dieFinne.Noorweërs het hulle reeds vroeg in Finnmark gevestig en vorm tans die meerderheid van die bevolking. Die amptelike tale in die Finnmark isBokmål, Kveens ('nFinse dialek, onderling verstaanbaar met standaard Fins wat in 2005 status as wettige minderheidstaal inNoorweë toegeken is), enSamies.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Vlag van Noorweë Hierdie artikel omtrentNoorweë is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei.
Vorige provinsies
Ander dele van die land
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Finnmark&oldid=2645592"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp