Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Filips II van Frankryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Filips II
Koning van Frankryk
Filips II van Frankryk
Filips II van Frankryk
DinastieCapet
Bewind1 November117918 September1180 (junior koning)
18 September118014 Julie1223 (senior koning)
Kroning1 November1179
Gebore21 Augustus1165
Gonesse,Frankryk
Gesterf14 Julie1223
Mantes-la-Jolie, Frankryk
Saint Denis Basiliek, Saint-Denis, Frankryk
VoorgangerLodewyk VII
OpvolgerLodewyk VIII
GadeIsabella van Henegoue
Ingeborg van Denemarke
Agnes van Merania
KindersLodewyk VIII
Marie, Hertogin van Brabant
Filips I, Graaf van Boulogne
VaderLodewyk VII
MoederAdèle van Champagne

Filips II van Frankryk (21 Augustus116514 Julie1223), ook bekend as August(us), was van1180 tot1223 die koning vanFrankryk.

Filips is reeds op 1 November 1179 in die afwesigheid van sy siek vader,Lodewyk VII inReims gekroon en as medekoning aangestel. Met die dood van sy vader word hy op 18 September 1180 amptelik die koning van Frankryk. Hy trou in 1180 met Isabella van Henegouwe (1170-1190), die niggie van die Vlaamse graaf Filips van die Elzas (dogter van sy suster Margaretha), en so verwerf hy Artesië as huweliksgeskenk.Lodewyk VIII was hulle seun. Isabella sterf in 1190 en in 1193 trou hy met Ingeborg van Denemarke, wat hy kort daarna verstoot. In 1194 trou hy met Agnes van Meranië, maar die huwelik word nie deur die pous erken nie, in 1213 bevestig hy weer Ingeborg as die koningin.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Filips_II_van_Frankryk&oldid=1783339"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp