Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Filippyns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Filippyns
Wikang Filipino 
Uitspraak:[wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]
Gepraat in:Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied:Suidoos-Asië
Totale sprekers:28 miljoen (eerste taal)
45 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie:Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Tagalog
     Filippyns 
Skrifstelsel:Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Filippyne Filippyne
Gereguleer deur:Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:fil
ISO 639-3:fil 
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

   Lande met meer as 500 000–1 000 000 sprekers

   Lande met meer as 100 000 sprekers

   Lande waar dit deur kleiner gemeenskappe gepraat word

Filippyns (Wikang Filipino, [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]) is die nasionaletaal en vorm saam metEngels dieamptelike tale van dieFilippyne. Filippyns is 'n afgeleide standaardvariëteit vanTagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense asmoedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense astweede taal gebruik word. Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne,[2] terwyl ditde facto net op Tagalog gebesig is.[3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Filipino" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op12 Januarie 2018.
  2. "Resolusyon Blg 92-1" (in Filippyns). Komisyon sa Wikang Filipino.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op12 Januarie 2018.
  3. (en)Julian, Peter."New center to document Philippine dialects". Philippine Daily Inquirer. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 22 Mei 2014. Besoek op18 Oktober 2015.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inFilippyns
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Filippyns&oldid=2445033"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp