Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Filip van België

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Filip van België
Koning van België
Filip van België
Filip van België
VorstehuisHuis van Sakse-Koburg en Gotha
TitelsKoning van België
Regeer21 Julie2013
VoorgangerAlbert II
OpvolgerNog nie aangewys nie
Volle naamFilips (Filip) Leopold Lodewijk Maria
Gebore15 April1960
EggenootMathilde d'Udekem d'Acoz
Kinders4
VaderAlbert II
MoederPaola Ruffo di Calabria

Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning vanBelgië. Hy bestyg die troon op21 Julie2013 op dieNasionale Dag van België. Hy volg sy vader,Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.

Huwelik en kinders

[wysig |wysig bron]
Wapen van Filip & Mathilde van Brabant

Prins Filip raak op10 September1999 verloof[1] aanMathilde d'Udekem d'Acoz (20 Januarie1973). Op4 Desember1999 trou hulle isBrussel. Hulle het vier kinders:

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Philip heeft een bruid gevonden". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 17 Mei 2008. Besoek op21 Julie 2013.

Eksterne skakel

[wysig |wysig bron]

http://www.monarchie.be/nl/de-koninklijke-familie/koning-filip

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Filip_van_België&oldid=2434794"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp