Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

File Transfer Protocol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Internetprotokolle
(volgens dieTCP/IP-model)
Toepassingvlak
DNS FTP Gopher Gemini HTTP HTTPS IMAP IRC NNTP POP3 RTP SIP SMTP SNMP SSH SSL Telnet UUCP XMPP
Versendvlak
DCCP SCTP TCP UDP
Netwerkvlak
ARP ICMP IGMP IP(IPv4,IPv6) RARP
Dataskakelvlak:
ATM Ethernet FDDI PPP Token ring Wi-Fi
Ikoon wat 'n FTP-aflaai op 'n webtuiste aandui.

File Transfer Protocol (afgekortFTP) is 'nprotokol wat die uitruil van lêers tussen rekenaars vergemaklik. Dit standaardiseer 'n aantal aksies wat gewoonlik verskillend op verskillendebedryfstelsels uitgevoer word.

Die huidige weergawe is gedefinieer inRFC-nommer 959 (RFC 959). Aanvullings kan gevind word inRFC 2228,RFC 2640 enRFC 2773.

'nFTP-kliënt inisieer gewoonlik die konneksie na 'nFTP-bediener via dieTCP-protokol op poort 21.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

FTP het in1971 ontstaan en het baie vinnig gegroei tot 'n wêreldstandaard. Sedertdien maak FTP dit moontlik om lêers vanaf enige rekenaar in die wêreld te stuur of te ontvang, solank hulle aan mekaar of op dieInternet gekoppel is, en solank al die proxy- en firewall-bedieners op roete die FTP-verkeer toelaat.

Tegniek

[wysig |wysig bron]

FTP, as konsep, is gebaseer op dieKliënt-bediener-model wat algemeen virinternetdienste gebruik word. Diekliëntsagteware maak 'n verbinding met die vereiste FTP-bediener aan die ander kant van die 'lyn'. Die bediener antwoord dan die kliënt, waarna die kliënt die gegewens aan die gebruiker toon.

Veiligheid

[wysig |wysig bron]

Standaard FTP-verbindings is gewoonlik onveilig enhackers kan die gegewens maklik lees. Gelukkig kan dit sover moontlik voorkom word deur van 'n enkripsie-laag gebruik te maak.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=File_Transfer_Protocol&oldid=2861821"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp