Fieseler Fi 156 | |
---|---|
Tipe | Opservasies |
Vervaardiger | Fieseler Morane-Saulnier |
Nooiensvlug | 24 Mei 1936 |
Onttrek | Duitsland: 1945 Frankryk: 1970 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe Franse Leër |
Vervaardig | 1937–1949 (1965 vir die MS 500) |
Aantal gebou | Meer as 2,900 |
DieFieseler Fi 156 was 'n patrollievliegtuig wat gebruik is vir koördinering deur dieLuftwaffe tydens dieTweede Wêreldoorlog. Die C-5 model kon ookbomme dra. Dit was soortgelyk aan dieWestland Lysander met 'n kort opstyg en landing vermoë. Die vliegtuig het die naamStorch (ooievaar) gehad. 'n Kenmerk van die vliegtuig is dat die vlerke kon terugvou tot teen die romp.
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Argus As 10C omgekeerde V-tipe |
Kraglewering per motor | 240 perdekrag |
Vlerkspan | 14,25 m |
Lengte | 9,90 m |
Hoogte | 3,05 m |
Normale opstygmassa | 1 326 kg |
Maks. snelheid | 175 km/h opseevlak |
Operasionele hoogte | 5 090 m |
Togafstand | 385 km |
Bewapening | Een 7.9 mm MG 15 masjiengeweer agter in die kajuit. |
Bomvrag | Geen. |