Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fiat S.p.A.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Fiat Automobiles S.p.A.
TipeAandelemaatskappy
Gestig
HoofkantoorTuryn, Vlag van Italië Italië
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
DiensteFinansiële en logistieke dienste
MoedermaatskappyFiat Groep
Fiat 500 Topolino
Fiat 500
Fiat 124 Spider

Fiat S.p.A. (Fabbrica Italiana Automobili Torino) is die voormaligemotormaatskappy wat die Fiatgroep besit het en opgevolg is deurFiat Chrysler Auto NV (FCA). Die Fiatgroep behels baie handelsmerke soosFerrari,Maserati,Fiat,Alfa Romeo, dieChryslergroep, en nog vele meer.

Op 29 Januarie 2014 is aangekondig dat Fiat teen einde van 2014 saam sal smelt in 'n nuwe beheermaatskappy,Fiat Chrysler Automobiles NV (FCA), wat inNederland geïnkorporeer is en sy hoofkwartier inLonden het.[1][2] Fiat Chrysler Auto is die nuwe eienaar van die Fiatgroep. Op 1 Augustus 2014 het Fiat S.p.A. die nodige goedkeuring van hul aandeelhouers ontvang om voort te gaan met die samesmelting.

Die huidige Italiaanse filiaal van Fiat Chrysler Automobiles staan bekend as FCA Italy S.p.A.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. https://www.fiatgroup.com/en-us/Pages/redirect_en.html.aspx
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 21 Junie 2014. Besoek op16 Januarie 2015.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fiat_S.p.A.&oldid=2728923"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp