Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-AfrikaFezile Dabi
Kaart van Suid-Afrika wat Fezile Dabi in Vrystaat aandui
ProvinsieVrystaat
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC20
Plaaslike munisipaliteiteMoqhaka,Ngwathe,Metsimaholo enMafube
HoofstadSasolburg
BurgemeesterJonas Ramokhoase (ANC)
Grootste taleSuid-Sotho,Afrikaans,Xhosa
Oppervlakte21 301 km²
Bevolking460 315(2001)

DieFezile Dabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as dieNoord-Vrystaat-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van dieVrystaat. Die setel van die munisipaliteit is inSasolburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isSuid-Sothosprekend. Die munisipaliteit se kode is DC20.

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%
MoqhakaFS201167 88636.47%
NgwatheFS203118 82025.81%
MetsimaholoFS204115 96425.19%
MafubeFS20557 63712.52%

Dorpe

[wysig |wysig bron]

Die kleinste dorp in die Vrystaat,Reitzburg, is in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit.

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Suid-Sotho312 96267.99%
Afrikaans62 43013.56%
Xhosa34 8887.58%
Zoeloe31 2296.78%
Tswana6 1211.33%
Engels4 7491.03%
Noord-Sotho2 6280.57%
Swazi1 5370.33%
Ndebele1 2430.27%
Xitsonga1 2410.27%
Ander7570.16%
Venda5220.11%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik233 92150.82%
Manlik226 36849.18%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart394 51985.71%
Blank56 09412.19%
Kleurling9 1741.99%
Asiaties5020.11%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 0441 5589.03%
05 - 0943 9719.55%
10 - 1449 98410.86%
15 - 1951 06211.09%
20 - 2442 6069.26%
25 - 2939 1248.50%
30 - 3434 8677.58%
35 - 3932 4967.06%
40 - 4428 3016.15%
45 - 4924 1715.25%
50 - 5419 6014.26%
55 - 5914 9153.24%
60 - 6412 0492.62%
65 - 699 5772.08%
70 - 747 0591.53%
75 - 794 1190.89%
80 - 842 9220.63%
85 - 891 2490.27%
90 - 944690.10%
95 - 991320.03%
100 plus570.01%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 and ouer: 293 994 [63.87% die totale bevolking]
  • Totale stemme: 182 833 [39.72% die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.19% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyVotes%
ANC146 69180.23%
DA20 39511.15%
VF+4 2102.30%
UDM2 3261.27%
ACDP2 2651.24%
NNP1 5110.83%
PAC1 4490.79%
OD1 0970.60%
Azapo8940.49%
IVP7490.41%
UCDP3010.16%
SOPA2030.11%
NA1670.09%
CDP1260.07%
EMSA1090.06%
PJC940.05%
UF840.05%
TOP600.03%
KISS350.02%
NLP340.02%
MF330.02%
Total182 833100.00%

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Metropolitaanse Munisipaliteite
Distriktsmunisipaliteite en
hul Plaaslike Munisipaliteite
Xhariep
Lejweleputswa
Thabo Mofutsanyana
Fezile Dabi
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fezile_Dabi-distriksmunisipaliteit&oldid=2478357"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp