| Fairchild Swearingen Metroliner | |
|---|---|
| Tipe | Passasiersvliegtuig |
| Vervaardiger | Fairchild Aircraft |
| Nooiensvlug | 26 Augustus 1969 |
| Bekendstelling | 1972 |
| Status | In diens, word nie vervaardig nie |
| Hoofgebruikers | Ameriflight Aeronaves TSM Key Lime Air Perimeter Aviation |
| Vervaardig | 1968–2001 |
| Aantal gebou | 600+ |
| Ontwikkel van | Swearingen Merlin |
DieFairchild Swearingen Metroliner (voorheen dieSwearingen Metro en later dieFairchild Aerospace Metro) is 'n 19-sitplek, tweemotorigeturboskroef-aangedrewevliegtuig met 'n drukkajuit.
Die vliegtuig is aanvanklik deur die maatskappySwearingen Aircraft vervaardig en later deurFairchild Aircraft inSan Antonio,Texas.
| Hierdie lugvaartartikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei. |