Skets van 'n boontjiesaad ('ndikotiel), wat die saadhuid en embrio aandui
Fabaceae, ook bekend asLeguminosae, is die peuldraendefamilie wat hoort tot dieordeFabales. Dit is een van die grootste en ekonomies belangrikste families.Spesies van die familie kom oor die hele wêreld voor. Die familie word in drie sub-families verdeel: die akasias,Mimosoideae; die kassias,Caesalpinioideae en die ertjies,Papilionoideae.