Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
FIFA Sokker-Wêreldbeker
2026 FIFA World Cup(en)
Copa Mundial de Fútbol 2026(es)
Coupe du monde de football de 2026(fr)
Toernooi-inligting
GasheerlandeVlag van Kanada Kanada
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datums11 Junie – 19 Julie
Spanne48 (van 6 konfederasies)
Stadions16 (in 16 stede)
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel104
2022
2030

Die 23steFIFASokker-Wêreldbekertoernooi (Engels:FIFA World Cup;Spaans:Copa Mundial de Fútbol 2026;Frans:Coupe du monde de football de 2026) sal van 11 Junie tot 19 Julie 2026 inKanada,Meksiko en dieVerenigde State beslis word.[1] FIFA het op 13 Junie 2018, net voor dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 inRusland, die gasheerlande aangekondig. Dit sal die eerste toernooi wees wat deur drie lande gemeenskaplik aangebied word. Daarbenewens sal dit die vierde toernooi inNoord-Amerika wees, die eerste in Kanada, die tweede in die Verenigde State ná die1994-toernooi asook die derde in Meksiko ná die1970- en1986-toernooie. Kandidate vir gasheer wasMarokko asook die gemeenskaplike Noord-Amerikaanse bod.[2]

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding sal word

Die toernooi sal vir die eerste keer deur 48 nasionale spanne uitgespook word, waaronder dié van die drie gasheerlande.[3] Die spanne sal in twaalf groepe van vier elk verdeel word, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die 16de eindrondte sal deurdring. Altesaam 104 wedstryde sal gespeel word, waarvan 60 in die Verenigde State en tien elk in Kanada en Meksiko.[4]

Toewysing

[wysig |wysig bron]

   Kandidaat vir 2026

   Gekanselleerde bod

   Onverkiesbaar vir 2026

FIFA-lede en hul stemme vir die kandidate:
Toegelaat om te stemOnbevoeg om te stem

   Stem vir die Verenigde bod

   Kanada-Meksiko-Verenigde State

   Stem vir die Marokkaanse bod

   Marokko

   Neutraal

   Geskors

   Onthouding

   Nie 'n geassosieerde FIFA-lid

Volgens FIFA se beleid mag net al om die derde toernooi deur dieselfde kontinentale beheerliggaam aangebied word. Lande vanAFC enUEFA was dus onverkiesbaar vir 2026, omdat die2018-toernooi aanRusland en die2022-toernooi aanKatar toegewys is.[5]

Kanada, Meksiko en die Verenigde State is op 13 Junie 2018 inMoskou deur FIFA gekies as die gasheerlande vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026. Die enigste ander kandidaatland was Marokko. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 is een van vyf groot internasionale sporttoernooie wat die Verenigde State binne een dekade sal aanbied, saam met dieT20I-wêreldbeker 2024 (saam metWes-Indië), dieOlimpiese Somerspele 2028, dieRugbywêreldbeker 2031 en dieVrouerugbywêreldbeker 2033.[6][7][8]

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026[9]
LandRondte 1
Vlag van Kanada Kanada,Vlag van Meksiko Meksiko,Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State134
Vlag van Marokko Marokko65

Kwalifisering

[wysig |wysig bron]

Die gashere Kanada, Meksiko en die Verenigde State het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 gekwalifiseer. Van die 45 oorblywende plekke is 16 vir Europese spanne gereserveer, nege virAfrika, agt virAsië, ses virSuid-Amerika, drie virNoord- enSentraal-Amerika en een virOseanië. Twee plekke sal tydens uitspeelwedstryde tussen Afrika en Noord-/Sentraal-Amerika en tussen Suid-Amerika en Oseanië beslis word.

Kwalifiserende spanne

[wysig |wysig bron]

Die volgende spanne het vir die eindtoernooi gekwalifiseer (soos op 14 Junie 2018):

Uitslag van die kwalifisering:

   Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie

   Land het homself onttrek of is geskors

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land neem aan die kwalifisering deel

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
Vlag van Kanada Kanada3de22022Groepfase(1986,2022)
Vlag van Meksiko Meksiko18de92022Kwarteindrondte(1970,1986)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State12de22022Derde plek(1930)

Stadions

[wysig |wysig bron]

Wedstryde sal in die volgende stede gespeel word:

Vlag van MeksikoMeksikostad[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaNew York/New Jersey[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaDallasFort Worth[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaKansas City[10]
Estadio AztecaMetLife-stadion
(New York/New Jersey-stadion)
(East Rutherford)
AT&T-stadion
(Dallas-stadion)
(Arlington)
Arrowhead-stadion
(Kansas City-stadion)
19°18′11″N99°9′2″W / 19.30306°N 99.15056°W /19.30306; -99.15056 (Estadio Azteca)40°48′48.7″N74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W /40.813528; -74.074361 (MetLife-stadion)32°44′52″N97°5′34″W / 32.74778°N 97.09278°W /32.74778; -97.09278 (AT&T-stadion)39°2′56″N94°29′2″W / 39.04889°N 94.48389°W /39.04889; -94.48389 (Arrowhead-stadion)
Kapasiteit:87 523Kapasiteit:82 500
(Bod-kapasiteit: 87 157)
Kapasiteit:80 000
(Bod-kapasiteit: 92 967)
(uitbreibaar tot 105 000)
Kapasiteit:76 416
(Bod-kapasiteit: 76 640)
Vlag van Verenigde State van AmerikaHouston[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaAtlanta[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaLos Angeles[10][11]Vlag van Verenigde State van AmerikaPhiladelphia[10]
NRG-stadion
(Houston-stadion)
Mercedes-Benz-stadion
(Atlanta-stadion)
SoFi-stadion
(Los Angeles-stadion)
(Inglewood)
Lincoln Financial Field
(Philadelphia-stadion)
29°41′5″N95°24′39″W / 29.68472°N 95.41083°W /29.68472; -95.41083 (NRG-stadion)33°45′20″N84°24′0″W / 33.75556°N 84.40000°W /33.75556; -84.40000 (Mercedes-Benz-stadion)33°57′10.8″N118°20′20.4″W / 33.953000°N 118.339000°W /33.953000; -118.339000 (SoFi-stadion)39°54′3″N75°10′3″W / 39.90083°N 75.16750°W /39.90083; -75.16750 (Lincoln Financial Field)
Kapasiteit:72 220
(uitbreibaar tot 80 000)
Kapasiteit:71 000
(Bod-kapasiteit: 75 000)
(uitbreibaar tot 83 000)
Kapasiteit:70 240
(uitbreibaar tot 100 240)
Kapasiteit:69 796
(Bod-kapasiteit: 69 328)
Vlag van Verenigde State van AmerikaSeattle[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaSan Francisco[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaBoston[10]Vlag van Verenigde State van AmerikaMiami[10]
Lumen Field
(Seattle-stadion)
Levi's-stadion
(San Franciscobaaigebiedstadion)
(Santa Clara)
Gillette-stadion
(Boston-stadion)
(Foxborough)
Hard Rock-stadion
(Miami-stadion)
(Miami Gardens)
47°35′42.72″N122°19′53.76″W / 47.5952000°N 122.3316000°W /47.5952000; -122.3316000 (Lumen Field)37°24′10.8″N121°58′12″W / 37.403000°N 121.97000°W /37.403000; -121.97000 (Levi's-stadion)42°5′27.6″N71°15′50.4″W / 42.091000°N 71.264000°W /42.091000; -71.264000 (Gillette-stadion)25°57′29″N80°14′20″W / 25.95806°N 80.23889°W /25.95806; -80.23889 (Hard Rock-stadion)
Kapasiteit:69 000
(uitbreibaar tot 72 000)
Kapasiteit:68 500
(Bod-kapasiteit: 70 909)
(uitbreibaar tot 75 000)
Kapasiteit:65 878
(Bod-kapasiteit: 70 000)
Kapasiteit:64 767
(Bod-kapasiteit: 67 518)
Vlag van KanadaVancouver[12]Vlag van MeksikoMonterrey[10]Vlag van MeksikoGuadalajara[10]Vlag van KanadaToronto[10]
BC PlaceEstadio BBVA
(Estadio Monterrey)

(Guadalupe)
Estadio Akron
(Estadio Guadalajara)
(Zapopan)
BMO Field
(Toronto-stadion)
49°16′36″N123°6′43″W / 49.27667°N 123.11194°W /49.27667; -123.11194 (BC Place)25°40′9″N100°14′40″W / 25.66917°N 100.24444°W /25.66917; -100.24444 (Estadio BBVA)20°40′54″N103°27′46″W / 20.68167°N 103.46278°W /20.68167; -103.46278 (Estadio Akron)43°37′58″N79°25′7″W / 43.63278°N 79.41861°W /43.63278; -79.41861 (BMO Field)
Kapasiteit:54 500Kapasiteit:53 500
(Bod-kapasiteit: 53 460)
Kapasiteit:49 850
(Bod-kapasiteit: 48 071)
Kapasiteit:30 000
(uitgebrei vir die toernooi tot 45 736)
Plekke in Kanada

Formaat

[wysig |wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 word oor 39 dae tussen 48 verskillende spanne oor 104 wedstryde uitgespeel. Dit sal op 11 Junie 2026 op die Estadio Azteca, Meksikostad, Meksiko met die openingswedstryd tussen die medegasheer Meksiko en ’n ander span afskop. Die toernooi sal eindig by die MetLife-stadion, East Rutherford, Verenigde State op 19 Julie met die eindstryd, waartydens die wenner die Sokker-Wêreldbekertrofee sal inpalm.

Kalender

[wysig |wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Do
11
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
SeremoniesOS
Groep A222
Groep B1122
Groep C222
Groep D1122
Groep E222
Groep F222
Groep G222
Groep H222
Groep I222
Groep J222
Groep K222
Groep L222
Uitklopfase
Junie/Julie
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
SeremoniesSS
Uitklopfase13333322221121111
Verklaring

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

[wysig |wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal tussen 32 nasionale sokkerspanne beslis word. Vir die groepfase sal die 48 deelnemende spanne in twaalf groepe van vier elk verdeel word; elke span sal een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep speel, dus sal elke span drie wedstryde in die groepfase speel. Drie punte sal vir ’n oorwinning toegeken word, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte eindig, sal volgens aangetekende doele gerangskik word.

Klassifisering binne elke groep sal gegrond wees op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase sal die spanne gerangskik word van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee beste spanne en die agt beste derde-plekspanne wat na die uitklopfase sal deurdring. As twee spanne gelykop in punte is, sal die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal word.

Uitklopfase

[wysig |wysig bron]

Van die begin van dié fase af sal die toernooi ’n uitklopformaat aanneem wat uit 32 wedstryde bestaan: 16 16de eindstryde, agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n wedstryd om die derde plek en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe sal saam met die agt beste derde-plekspanne na die uitklopfase deurdring. Groepwenners sal teen naaswenners in ander groepe in die 16de eindstryde speel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A sal teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B teen die naaswenner van Groep A speel. Spanne van dieselfde groep sal dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kan ontmoet.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moet met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag is, sal daar verder gespeel word om die wenner te bepaal. Aanvanklik sal daar twee periodes vanekstra tyd gespeel word, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner ná 120 minute is nie, sal die wenner deur ’nstrafskopkompetisie bepaal word.

Wedstryde

[wysig |wysig bron]
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde sal in twee fases verdeel word, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne

[wysig |wysig bron]

48 spanne sal aan die groepuitdunne deelneem. Die twee beste spanne sal saam met die agt beste derde-plekspanne in elke groep na die tweede rondte (die uitklopfase) deurdring.

Groep A

[wysig |wysig bron]
Vlag van Meksiko MeksikoA2A3A4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

11 Junie2026
Vlag van Meksiko MeksikoWedstryd 1A2Estadio Azteca,Meksikostad

11 Junie2026
A3Wedstryd 2A4Estadio Akron,Zapopan

18 Junie2026
A4Wedstryd 25A2Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

18 Junie2026
Vlag van Meksiko MeksikoWedstryd 28A3Estadio Akron,Zapopan

24 Junie2026
A4Wedstryd 53Vlag van Meksiko MeksikoEstadio Azteca,Meksikostad

24 Junie2026
A2Wedstryd 54A3Estadio BBVA,Guadalupe

Groep B

[wysig |wysig bron]
Vlag van Kanada KanadaB2B3B4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

12 Junie2026
Vlag van Kanada KanadaWedstryd 3B2BMO Field,Toronto

13 Junie2026
B3Wedstryd 8B4Levi's-stadion,Santa Clara

18 Junie2026
B4Wedstryd 26B2SoFi-stadion,Inglewood

18 Junie2026
Vlag van Kanada KanadaWedstryd 27B3BC Place,Vancouver

24 Junie2026
B4Wedstryd 51Vlag van Kanada KanadaBC Place,Vancouver

24 Junie2026
B2Wedstryd 52B3Lumen Field,Seattle

Groep C

[wysig |wysig bron]
C1C2C3C4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

13 Junie2026
Wedstryd 5Gillette-stadion,Foxborough

13 Junie2026
Wedstryd 7MetLife-stadion,East Rutherford

19 Junie2026
Wedstryd 29Lincoln Financial Field,Philadelphia

19 Junie2026
Wedstryd 30Gillette-stadion,Foxborough

24 Junie2026
Wedstryd 49Hard Rock-stadion,Miami Gardens

24 Junie2026
Wedstryd 50C3Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

Groep D

[wysig |wysig bron]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateD2D3D4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

12 Junie2026
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateWedstryd 4D2SoFi-stadion,Inglewood

13 Junie2026
D3Wedstryd 6D4BC Place,Vancouver

19 Junie2026
D4Wedstryd 31D2Levi's-stadion,Santa Clara

19 Junie2026
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateWedstryd 32D3Lumen Field,Seattle

25 Junie2026
D4Wedstryd 59Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateSoFi-stadion,Inglewood

25 Junie2026
D2Wedstryd 60D3Levi's-stadion,Santa Clara

Groep E

[wysig |wysig bron]
E1E2E3E4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

14 Junie2026
Wedstryd 9Lincoln Financial Field,Philadelphia

14 Junie2026
Wedstryd 10NRG-stadion,Houston

20 Junie2026
Wedstryd 33BMO Field,Toronto

20 Junie2026
Wedstryd 34Arrowhead-stadion,Kansas City

25 Junie2026
Wedstryd 55Lincoln Financial Field,Philadelphia

25 Junie2026
Wedstryd 56MetLife-stadion,East Rutherford

Groep F

[wysig |wysig bron]
F1F2F3F4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

14 Junie2026
Wedstryd 11AT&T-stadion,Arlington

14 Junie2026
Wedstryd 12Estadio BBVA,Guadalupe

20 Junie2026
Wedstryd 35NRG-stadion,Houston

20 Junie2026
Wedstryd 36Estadio BBVA,Guadalupe

25 Junie2026
Wedstryd 57AT&T-stadion,Arlington

25 Junie2026
Wedstryd 58Arrowhead-stadion,Kansas City

Groep G

[wysig |wysig bron]
G1G2G3G4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

15 Junie2026
Wedstryd 15SoFi-stadion,Inglewood

15 Junie2026
Wedstryd 16Lumen Field,Seattle

21 Junie2026
Wedstryd 39SoFi-stadion,Inglewood

21 Junie2026
Wedstryd 40BC Place,Vancouver

26 Junie2026
Wedstryd 63Lumen Field,Seattle

26 Junie2026
Wedstryd 64BC Place,Vancouver

Groep H

[wysig |wysig bron]
H1H2H3H4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

15 Junie2026
Wedstryd 13Hard Rock-stadion,Miami Gardens

15 Junie2026
Wedstryd 14Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

21 Junie2026
Wedstryd 37Hard Rock-stadion,Miami Gardens

21 Junie2026
Wedstryd 38Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

26 Junie2026
Wedstryd 65NRG-stadion,Houston

26 Junie2026
Wedstryd 66Estadio Akron,Zapopan

Groep I

[wysig |wysig bron]
I1I2I3I4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

16 Junie2026
Wedstryd 17MetLife-stadion,East Rutherford

16 Junie2026
Wedstryd 18Gillette-stadion,Foxborough

22 Junie2026
Wedstryd 41MetLife-stadion,East Rutherford

22 Junie2026
Wedstryd 42Lincoln Financial Field,Philadelphia

26 Junie2026
Wedstryd 61Gillette-stadion,Foxborough

26 Junie2026
Wedstryd 62BMO Field,Toronto

Groep J

[wysig |wysig bron]
J1J2J3J4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

16 Junie2026
Wedstryd 19Arrowhead-stadion,Kansas City

16 Junie2026
Wedstryd 20Levi's-stadion,Santa Clara

22 Junie2026
Wedstryd 43AT&T-stadion,Arlington

22 Junie2026
Wedstryd 44Levi's-stadion,Santa Clara

27 Junie2026
Wedstryd 69Arrowhead-stadion,Kansas City

27 Junie2026
Wedstryd 70AT&T-stadion,Arlington

Groep K

[wysig |wysig bron]
K1K2K3K4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

17 Junie2026
Wedstryd 23NRG-stadion,Houston

17 Junie2026
Wedstryd 24Estadio Azteca,Meksikostad

23 Junie2026
Wedstryd 47NRG-stadion,Houston

23 Junie2026
Wedstryd 48Estadio Akron,Zapopan

27 Junie2026
Wedstryd 71Hard Rock-stadion,Miami Gardens

27 Junie2026
Wedstryd 72Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

Groep L

[wysig |wysig bron]
L1L2L3L4
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
00000000
00000000
00000000
00000000

17 Junie2026
Wedstryd 21BMO Field,Toronto

17 Junie2026
Wedstryd 22AT&T-stadion,Arlington

23 Junie2026
Wedstryd 45Gillette-stadion,Foxborough

23 Junie2026
Wedstryd 46BMO Field,Toronto

27 Junie2026
Wedstryd 67MetLife-stadion,East Rutherford

27 Junie2026
Wedstryd 68Lincoln Financial Field,Philadelphia

Ranglys van die derdeplek-spanne

[wysig |wysig bron]
LandGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Derde Plek Groep AA00000000
Derde Plek Groep BB00000000
Derde Plek Groep CC00000000
Derde Plek Groep DD00000000
Derde Plek Groep EE00000000
Derde Plek Groep FF00000000
Derde Plek Groep GG00000000
Derde Plek Groep HH00000000
Derde Plek Groep II00000000
Derde Plek Groep JJ00000000
Derde Plek Groep KK00000000
Derde Plek Groep LL00000000

Uitklopfase

[wysig |wysig bron]
 16de eindrondteAgtste eindrondteKwarteindrondteHalfeindrondteEindstryd
                        
 Wenner Groep E 
 3de Groep A/B/C/D/F 
  Wenner Wedstryd 74 
  Wenner Wedstryd 77 
 Wenner Groep I
 3de Groep C/D/F/G/H 
  Wenner Wedstryd 89 
  Wenner Wedstryd 90 
 Naaswenner Groep A 
 Naaswenner Groep B 
  Wenner Wedstryd 73
  Wenner Wedstryd 75 
 Wenner Groep F
 Naaswenner Groep C 
  Wenner Wedstryd 97 
  Wenner Wedstryd 98 
 Naaswenner Groep K 
 Naaswenner Groep L 
  Wenner Wedstryd 83
  Wenner Wedstryd 84 
 Wenner Groep H
 Naaswenner Groep J 
  Wenner Wedstryd 93
  Wenner Wedstryd 94 
 Wenner Groep D 
 3de Groep B/E/F/I/J 
  Wenner Wedstryd 81
  Wenner Wedstryd 82 
 Wenner Groep G
 3de Groep A/E/H/I/J 
 Wenner Wedstryd 101
 Wenner Wedstryd 102
 Wenner Groep C 
 Naaswenner Groep F 
  Wenner Wedstryd 76 
  Wenner Wedstryd 78 
 Naaswenner Groep E
 Naaswenner Groep I 
  Wenner Wedstryd 91 
  Wenner Wedstryd 92 
 Wenner Groep A 
 3de Groep C/E/F/H/I 
  Wenner Wedstryd 79
  Wenner Wedstryd 80 
 Wenner Groep L
 3de Groep E/H/I/J/K 
  Wenner Wedstryd 99
  Wenner Wedstryd 100 
 Wenner Groep J 
 Naaswenner Groep H 
  Wenner Wedstryd 86
  Wenner Wedstryd 88 
 Naaswenner Groep D
 Naaswenner Groep G 
  Wenner Wedstryd 95
  Wenner Wedstryd 96 Eindstryd
 Wenner Groep B 
 3de Groep E/F/G/I/J 
  Wenner Wedstryd 85 Verloorder Wedstryd 101 
  Wenner Wedstryd 87  Verloorder Wedstryd 102 
 Wenner Groep K
 3de Groep D/E/I/J/L 

16de eindrondte

[wysig |wysig bron]

28 Junie2026
Naaswenner Groep AWedstryd 73Naaswenner Groep BSoFi-stadion,Inglewood

29 Junie2026
Wenner Groep EWedstryd 74Derde Groep A/B/C/D/FGillette-stadion,Foxborough

29 Junie2026
Wenner Groep FWedstryd 75Naaswenner Groep CEstadio BBVA,Guadalupe

29 Junie2026
Wenner Groep CWedstryd 76Naaswenner Groep FNRG-stadion,Houston

30 Junie2026
Wenner Groep IWedstryd 77Derde Groep C/D/F/G/HMetLife-stadion,East Rutherford

30 Junie2026
Naaswenner Groep EWedstryd 78Naaswenner Groep IAT&T-stadion,Arlington

30 Junie2026
Wenner Groep AWedstryd 79Derde Groep C/E/F/H/IEstadio Azteca,Meksikostad

1 Julie2026
Wenner Groep LWedstryd 80Derde Groep E/H/I/J/KMercedes-Benz-stadion,Atlanta

1 Julie2026
Wenner Groep DWedstryd 81Derde Groep B/E/F/I/JLevi's-stadion,Santa Clara

1 Julie2026
Wenner Groep GWedstryd 82Derde Groep A/E/H/I/JLumen Field,Seattle

2 Julie2026
Naaswenner Groep KWedstryd 83Naaswenner Groep LBMO Field,Toronto

2 Julie2026
Wenner Groep HWedstryd 84Naaswenner Groep JSoFi-stadion,Inglewood

2 Julie2026
Wenner Groep BWedstryd 85Derde Groep E/F/G/I/JBC Place,Vancouver

3 Julie2026
Wenner Groep JWedstryd 86Naaswenner Groep HHard Rock-stadion,Miami Gardens

3 Julie2026
Wenner Groep KWedstryd 87Derde Groep D/E/I/J/LArrowhead-stadion,Kansas City

3 Julie2026
Naaswenner Groep DWedstryd 88Naaswenner Groep GAT&T-stadion,Arlington

Agtste eindrondte

[wysig |wysig bron]

4 Julie2026
Wenner Wedstryd 74Wedstryd 89Wenner Wedstryd 77Lincoln Financial Field,Philadelphia

4 Julie2026
Wenner Wedstryd 73Wedstryd 90Wenner Wedstryd 75NRG-stadion,Houston

5 Julie2026
Wenner Wedstryd 76Wedstryd 91Wenner Wedstryd 78MetLife-stadion,East Rutherford

5 Julie2026
Wenner Wedstryd 79Wedstryd 92Wenner Wedstryd 80Estadio Azteca,Meksikostad

6 Julie2026
Wenner Wedstryd 83Wedstryd 93Wenner Wedstryd 84AT&T-stadion,Arlington

6 Julie2026
Wenner Wedstryd 81Wedstryd 94Wenner Wedstryd 82Lumen Field,Seattle

7 Julie2026
Wenner Wedstryd 86Wedstryd 95Wenner Wedstryd 88Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

7 Julie2026
Wenner Wedstryd 85Wedstryd 96Wenner Wedstryd 87BC Place,Vancouver

Kwarteindrondte

[wysig |wysig bron]

9 Julie2026
Wenner Wedstryd 89Wedstryd 97Wenner Wedstryd 90Gillette-stadion,Foxborough

10 Julie2026
Wenner Wedstryd 93Wedstryd 98Wenner Wedstryd 94SoFi-stadion,Inglewood

11 Julie2026
Wenner Wedstryd 91Wedstryd 99Wenner Wedstryd 92Hard Rock-stadion,Miami Gardens

11 Julie2026
Wenner Wedstryd 95Wedstryd 100Wenner Wedstryd 96Arrowhead-stadion,Kansas City

Halfeindrondte

[wysig |wysig bron]

14 Julie2026
Wenner Wedstryd 97Wedstryd 101Wenner Wedstryd 98AT&T-stadion,Arlington

15 Julie2026
Wenner Wedstryd 99Wedstryd 102Wenner Wedstryd 100Mercedes-Benz-stadion,Atlanta

Klein finale (om die derde plek)

[wysig |wysig bron]

18 Julie2026
Verloorder Wedstryd 101Wedstryd 103Verloorder Wedstryd 102Hard Rock-stadion,Miami Gardens

Eindstryd

[wysig |wysig bron]

19 Julie2026
Wenner Wedstryd 101Wedstryd 104Wenner Wedstryd 102MetLife-stadion,East Rutherford


Sokkerwêreldkampioen 2026
Wenner Wedstryd 104

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"World Cup 2026: United States, Canada and Mexico Win FIFA Vote".The New York Times. 13 Junie 2018. Besoek op14 Desember 2024.
  2. (en)"FIFA Congress confirms next steps of the bidding process for the 2026 FIFA World Cup".FIFA. 11 Mei 2017. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 15 September 2018. Besoek op15 September 2018.
  3. (en)"Unanimous decision expands FIFA World Cup™ to 48 teams from 2026".FIFA. 10 Januarie 2017. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 11 Desember 2018. Besoek op11 Desember 2018.
  4. (en)"World Cup 2026: Canada, US & Mexico joint bid wins right to host tournament".BBC. 13 Junie 2018. Besoek op14 Desember 2024.
  5. (en)"Fifa abandons World Cup rotation".BBC. 29 Oktober 2007. Besoek op14 Desember 2024.
  6. (en)Dominic Grainger (30 September 2022)."Helping sports to cross the Atlantic". WPP. Besoek op14 Desember 2024.
  7. (en)Raheem Bashir (12 Mei 2022)."USA Rugby: 2033 Women's Rugby and 2031 Rugby World Cup Hosts". Last Word On Sports. Besoek op14 Desember 2024.
  8. (en)Matt Hardy (20 April 2023)."US and Mexico launch bid for 2027 football Women's World Cup". City A.M. Besoek op14 Desember 2024.
  9. (en)"Voting Results for the 2026 FIFA World Cup"(PDF).FIFA. 13 Junie 2018. Besoek op14 Desember 2024.
  10. 10,0010,0110,0210,0310,0410,0510,0610,0710,0810,0910,1010,1110,1210,1310,14(en)"United 2026 bid book"(PDF).FIFA. Besoek op14 Desember 2024.
  11. (en)"Los Angeles 2026". Los Angeles Sports & Entertainment Commission. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 29 Junie 2021. Besoek op14 Desember 2024.
  12. (en)"Update on FIFA World Cup 2026 candidate host city process".FIFA. 14 April 2022. Besoek op14 Desember 2024.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026.


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 2026Marokko/Portugal/Spanje 2030Saoedi-Arabië 2034

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=FIFA_Sokker-Wêreldbekertoernooi_in_2026&oldid=2817980"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp