Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FIFA Sokker-Wêreldbeker
كَأسُ اَلعَالَمِ 2022
Kaʾsu al-ʿālami 2022
Qatar 2022
Toernooi-inligting
GasheerlandVlag van Katar Katar
Datums20 November – 18 Desember
Spanne32 (van 5 konfederasies)
Stadions(in 5 stede)
Finale uitslag
KampioeneVlag van Argentinië Argentinië (3 titels)
Tweede plekVlag van Frankryk Frankryk
Derde plekVlag van Kroasië Kroasië
Vierde plekVlag van Marokko Marokko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel64
Doele172 (2.69 per wedstryd)
Bywoning3 404 252 (53 191 per wedstryd)
Meeste punteVlag van FrankrykKylian Mbappé (8)[1]
Beste spelerVlag van ArgentiniëLionel Messi[2]
2018
2026

Die 22steFIFASokker-Wêreldbekertoernooi (Arabies: كَأسُ اَلعَالَمِ 2022,Kaʾsu al-ʿālami 2022;Engels:FIFA World Cup) is vanaf 20 November tot 18 Desember 2022 inKatar beslis. Dit was die eersteSokker-Wêreldbekertoernooi in dieMidde-Ooste en die eerste inAsië sedert2002 inJapan enSuid-Korea. Dit was ook die eerste groot sporttoernooi in Katar, die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi in dieArabiese wêreld en ’n land met ’nIslamitiese bevolkingsmeerderheid,[3] nadatMarokko al vyf keer vir dié toernooi aansoek gedoen het (in1994,1998,2006,2010 en2026), asookEgipte,Libië enTunisië vir 2010. Weens die grootsomerhitte in Katar is in Maart 2015 daarop besluit om die toernooi op 20 November te laat begin en die eindstryd is op 18 Desember, Katar se nasionale dag, beslis.[4][5] Dit was die eerste keer wat ’n Sokker-Wêreldbeker aan die einde van die jaar aangebied is. Die toernooi het dus 29 dae geduur, minder as ’n maand en vier dae langer as dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978.[6] DieFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 sou as ’n voorbereiding vir die gasheerland gedien het, maar dié toernooi is deur FIFA geskrap.[7]

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het.Argentinië het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioenFrankryk op 18 Desember in die Lusail Ikoniese Stadion geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Die eindtelling was Argentinië 3 – Frankryk 3, maar Argentinië het met 4–2 nástrafdoele gewen. Dit was die laaste toernooi met die aantal van 32 nasionale sokkerspanne; vir die volgendeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 inNoord-Amerika sal die aantal tot 48 vermeerder word.

DieSuid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en het dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspan van die gasheer Katar het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die verdedigende kampioen was Frankryk, nadat hulle dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 gewen het.[8]

Toewysing

[wysig |wysig bron]
’nQatar AirwaysBoeing 777-3DZER adverteer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022

   Kandidaat vir 2018

   Kandidaat vir 2022

   Gekanselleerde bod

   Onverkiesbaar vir 2018

   Onverkiesbaar vir 2018 én 2022

Openingseremonie van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 inAl Khor seAl Bayt-stadion

FIFA het op 19 Desember 2008 inTokio beslis dat die toernooie van 2018 en 2022 gesamentlik toegewys sou word. Volgens FIFA se beleid mag net al om die drie toernooi deur dieselfde vastelandse vereniging gehou word. Lande vanCAF was dus onverkiesbaar vir 2018, omdat dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aanSuid-Afrika toegewys is; lande vanCONMEBOL was onverkiesbaar vir 2018 én 2022, omdat dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 aan Brasilië toegewys is.[9]

Katar is op 2 Desember 2010 inZürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022. Ander kandidaatlande wasAustralië,Japan,Suid-Korea en dieVerenigde State. Gelyktydig is dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 aanRusland toegewys.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022[10]
LandRondte 1Rondte 2Rondte 3Rondte 4
Vlag van Katar Katar11101114
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State3568
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea455
Vlag van Japan Japan32
Vlag van Australië Australië1

Kontroversie oor aanbieding deur Katar

[wysig |wysig bron]
’n Spotprent oor die uitbuiting van arbeiders voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022

Sedert die bod gemaak is, is as gevolg van die warmklimaat in Katar kommer uitgespreek oor die hou van die byeenkoms gedurende die tradisionele maande vir die Wêreldbekertoernooi van Junie en Julie. In Oktober 2013 is ’n taakspan die opdrag gegee om alternatiewe datums te ondersoek en verslag te doen daaroor na die2014-sokkertoernooi inBrasilië.[11] Die gasheer Katar ontvang ook fel kritiek as gevolg van die manier waarop baie van die konstruksie-projekte verloop; honderde werkers het gesterf sedert die toernooi toegeken is aan Katar in 2010. Verder is beskuldigings vankorrupsie enomkopery gemaak met betrekking tot hoe Katar die reg om die geleentheid aan te bied bekom het. FIFA is besig met ’n voortgesette ondersoek na dié bewerings, en daar was ook al oproepe om die Sokker-Wêreldbekertoernooi na ’n ander land te verskuif.[12]

Kwalifisering

[wysig |wysig bron]

Die gasheer Katar het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 gekwalifiseer. Van die 31 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne vanUEFA (Europa) gereserveer, vyf virCAF (Afrika), vyf virCONMEBOL (Suid-Amerika), vier virAFC (Asië) en drie virCONCACAF (Karibiese gebied,Noord- enSentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen CAF en CONCACAF, asook tussenOFC (Oseanië) en CONMEBOL beslis.

Die kontinentale kwalifiseringswedstryde is tussen 6 Junie 2019 en 5 Junie 2022 beslis. Noemenswaardige lande wat nie gekwalifiseer het nie sluit in die viermalige wêreldbeker- en verdedigendeUEFA Europa-bekerwennerItalië, die tweemalige Copa América-wennerChili en die Oseanië Nasiesbeker 2016-wennerNieu-Seeland.

Kwalifiserende spanne

[wysig |wysig bron]

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Nie ’n geassosieerde lid van FIFA nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
Vlag van Argentinië Argentinië18de132018Kampioen(1978,1986)
Vlag van Australië Australië6de52018Agtste eindrondte(2006)
Vlag van België België14de32018Derde plek(2018)
Vlag van Brasilië Brasilië22ste222018Kampioen(1958,1962,1970,1994,2002)
Vlag van Costa Rica Costa Rica6de32018Kwarteindrondte(2014)
Vlag van Denemarke Denemarke6de22018Kwarteindrondte(1998)
Vlag van Duitsland Duitsland20ste182018Kampioen(1954,1974,1990,2014)
Vlag van Ecuador Ecuador4de12014Agtste eindrondte(2006)
Vlag van Engeland Engeland16de72018Kampioen(1966)
Vlag van Frankryk Frankryk16de72018Kampioen(1998,2018)
Vlag van Ghana Ghana4de12014Kwarteindrondte(2010)
Vlag van Iran Iran6de32018Groepfase(1978,1998,2006,2014,2018)
Vlag van Japan Japan7de72018Agtste eindrondte(2002,2010,2018)
Vlag van Kameroen Kameroen8ste12014Kwarteindrondte(1990)
Vlag van Kanada Kanada2de11986Groepfase(1986)
Vlag van Katar Katar1ste1Debuut
Vlag van Kroasië Kroasië6de32018Naaswenner(2018)
Vlag van Marokko Marokko6de22018Agtste eindrondte(1986)
Vlag van Meksiko Meksiko17de82018Kwarteindrondte(1970,1986)
Vlag van Nederland Nederland11de12014Naaswenner(1974,1978,2010)
Vlag van Pole Pole9de22018Derde plek(1974,1982)
Vlag van Portugal Portugal8ste62018Derde plek(1966)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië6de22018Agtste eindrondte(1994)
Vlag van Senegal Senegal3de22018Kwarteindrondte(2002)
Vlag van Serwië Serwië13de22018Vierde plek(1930,1962)
Vlag van Spanje Spanje16de122018Kampioen(2010)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea11de102018Vierde plek(2002)
Vlag van Switserland Switserland12de52018Kwarteindrondte(1934,1938,1954)
Vlag van Tunisië Tunisië6de22018Groepfase(1978,1998,2002,2006,2018)
Vlag van Uruguay Uruguay14de42018Kampioen(1930,1950)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State11de12014Derde plek(1930)
Vlag van Wallis Wallis2de11958Kwarteindrondte(1958)

Stadions

[wysig |wysig bron]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Doha
Khalifa Internasionale StadionEducation City-stadionStadion 974Al Thumama-stadion
25°15′49.2″N51°26′53.1″O / 25.263667°N 51.448083°O /25.263667; 51.448083 (Khalifa Internasionale Stadion)25°18′41.3″N51°25′27.9″O / 25.311472°N 51.424417°O /25.311472; 51.424417 (Education City-stadion)25°17′19.8″N51°33′59″O / 25.288833°N 51.56639°O /25.288833; 51.56639 (Stadion 974)25°14′6.4″N51°31′54.9″O / 25.235111°N 51.531917°O /25.235111; 51.531917 (Al Thumama-stadion)
Kapasiteit:40 000
(opgegradeer)[13]
Kapasiteit:45 350[14]Kapasiteit:40 000[15]Kapasiteit:40 000[16]
Al Khor
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 (Katar)
Al Wakrah
Al Bayt-stadionAl Janoub-stadion
25°39′8.1″N51°29′16.7″O / 25.652250°N 51.487972°O /25.652250; 51.487972 (Al Bayt-stadion)25°9′35″N51°34′28.7″O / 25.15972°N 51.574639°O /25.15972; 51.574639 (Al Janoub-stadion)
Kapasiteit:60 000[17]Kapasiteit:40 000'[18]
Al RayyanLusail
Ahmad bin Ali-stadionLusail Ikoniese Stadion
25°19′47″N51°20′32″O / 25.32972°N 51.34222°O /25.32972; 51.34222 (Ahmad bin Ali-stadion)25°25′27.8″N51°29′45.9″O / 25.424389°N 51.496083°O /25.424389; 51.496083 (Lusail Ikoniese Stadion)
Kapasiteit:44 740[19]Kapasiteit:80 000

Formaat

[wysig |wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 is oor 29 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 20 November 2022 op die Al Bayt-stadion in Al Khor met ’n wedstryd tussen die gasheer Katar en Ecuador afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Lusail Ikoniese Stadion in Lusail op 18 Desember met die eindstryd tussen Argentinië en Frankryk, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 2006, 2010, 2014 en 2018 ingespan.[20]

Kalender

[wysig |wysig bron]

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
November/Desember
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
1
Vr
2
SeremoniesOS
Groep A1122
Groep B222
Groep C222
Groep D222
Groep E222
Groep F222
Groep G222
Groep H222
Uitklopfase
Desember
Sa
3
So
4
Ma
5
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
SeremoniesSS
Uitklopfase2222221111
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

[wysig |wysig bron]

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

[wysig |wysig bron]

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes vanekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’nstrafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

[wysig |wysig bron]
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 April 2022 in die Uitstallings- en Konferensiesentrum in Doha gehou. Op 10 August het FIFA ’n aansoek deur Katar ontvang om Katar se openingswedstryd teen Ecuador na 20 November te herskeduleer, een dag vroeër as oorspronklik beplan.[21] Twee dae later is die verskuiwing van Katar se openingswedstryd amptelik goedgekeur deur FIFA.[22]

Groepfase

[wysig |wysig bron]

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Katar en Ecuador
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Nederland Nederland321051+47
Vlag van Senegal Senegal320154+16
Vlag van Ecuador Ecuador311143+14
Vlag van Katar Katar300317–60

20 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Katar Katar0–2Vlag van Ecuador EcuadorAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 67 372
Skeidsregter: Daniele Orsato (Italië)
VerslagDoelpunt na 16 minute 16' (straf),Doelpunt na 31 minute 31'Valencia

21 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Senegal Senegal0–2Vlag van Nederland NederlandAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 41 721
Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië)
VerslagDoelpunt na 84 minute 84'Gakpo
Doelpunt na 90+9 minute 90+9'Klaassen

25 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Katar Katar1–3Vlag van Senegal SenegalAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 41 797
Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje)
MuntariDoelpunt na 78 minute 78'VerslagDoelpunt na 41 minute 41'Dia
Doelpunt na 48 minute 48'Diédhiou
Doelpunt na 84 minute 84'B. Dieng

25 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Nederland Nederland1–1Vlag van Ecuador EcuadorKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 833
Skeidsregter: Mustapha Ghorbal (Algerië)
GakpoDoelpunt na 6 minute 6'VerslagDoelpunt na 49 minute 49'Valencia

29 November2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Ecuador Ecuador1–2Vlag van Senegal SenegalKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 569
Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk)
CaicedoDoelpunt na 67 minute 67'VerslagDoelpunt na 44 minute 44' (straf)I. Sarr
Doelpunt na 70 minute 70'Koulibaly

29 November2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Nederland Nederland2–0Vlag van Katar KatarAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 66 784
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
GakpoDoelpunt na 26 minute 26'
F. de JongDoelpunt na 49 minute 49'
Verslag

Groep B

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen die Verenigde State en Wallis
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Engeland Engeland321092+77
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State312021+15
Vlag van Iran Iran310247–33
Vlag van Wallis Wallis301216–51

21 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Engeland Engeland6–2Vlag van Iran IranKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 45 334
Skeidsregter: Raphael Claus (Brasilië)
BellinghamDoelpunt na 35 minute 35'
SakaDoelpunt na 43 minute 43',Doelpunt na 62 minute 62'
SterlingDoelpunt na 45+1 minute 45+1'
RashfordDoelpunt na 71 minute 71'
GrealishDoelpunt na 90 minute 90'
VerslagDoelpunt na 65 minute 65',Doelpunt na 90+13 minute 90+13' (straf)Taremi

21 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State1–1Vlag van Wallis WallisAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 43 418
Skeidsregter: Abdulrahman Al-Jassim (Katar)
WeahDoelpunt na 36 minute 36'VerslagDoelpunt na 82 minute 82' (straf)Bale

25 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Wallis Wallis0–2Vlag van Iran IranAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 40 875
Skeidsregter: Mario Escobar (Guatemala)
VerslagDoelpunt na 90+8 minute 90+8'Cheshmi
Doelpunt na 90+11 minute 90+11'Rezaeian

25 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Engeland Engeland0–0Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 68 463
Skeidsregter: Jesús Valenzuela (Venezuela)
Verslag

29 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Wallis Wallis0–3Vlag van Engeland EngelandAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 297
Skeidsregter: Slavko Vinčić (Slowenië)
VerslagDoelpunt na 50 minute 50',Doelpunt na 68 minute 68'Rashford
Doelpunt na 51 minute 51'Foden

29 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Iran Iran0–1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 42 127
Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje)
VerslagDoelpunt na 38 minute 38'Pulisic

Groep C

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Argentinië en Meksiko
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Argentinië Argentinië320152+36
Vlag van Pole Pole311122±04
Vlag van Meksiko Meksiko311123–14
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië310235–23

22 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Argentinië Argentinië1–2Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 012
Skeidsregter: Slavko Vinčić (Slowenië)
MessiDoelpunt na 10 minute 10' (straf)VerslagDoelpunt na 48 minute 48'Al-Shehri
Doelpunt na 53 minute 53'S. Al-Dawsari

22 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Meksiko Meksiko0–0Vlag van Pole PoleStadion 974,Doha
Toeskouers: 39 369
Skeidsregter: Chris Beath (Australië)
Verslag

26 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Pole Pole2–0Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 259
Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië)
ZielińskiDoelpunt na 39 minute 39'
LewandowskiDoelpunt na 82 minute 82'
Verslag

26 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Argentinië Argentinië2–0Vlag van Meksiko MeksikoLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 966
Skeidsregter: Daniele Orsato (Italië)
MessiDoelpunt na 64 minute 64'
FernándezDoelpunt na 87 minute 87'
Verslag

30 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Pole Pole0–2Vlag van Argentinië ArgentiniëStadion 974,Doha
Toeskouers: 44 089
Skeidsregter: Danny Makkelie (Nederland)
VerslagDoelpunt na 46 minute 46'Mac Allister
Doelpunt na 67 minute 67'Álvarez

30 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië1–2Vlag van Meksiko MeksikoLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 84 985
Skeidsregter: Michael Oliver (Engeland)
S. Al-DawsariDoelpunt na 90+5 minute 90+5'VerslagDoelpunt na 47 minute 47'Martín
Doelpunt na 52 minute 52'Chávez

Groep D

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Frankryk en Australië
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Frankryk Frankryk320163+36
Vlag van Australië Australië320134–16
Vlag van Tunisië Tunisië311111±04
Vlag van Denemarke Denemarke301213–21

22 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Denemarke Denemarke0–0Vlag van Tunisië TunisiëEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 42 925
Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko)
Verslag

22 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Frankryk Frankryk4–1Vlag van Australië AustraliëAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 40 875
Skeidsregter: Victor Gomes (Suid-Afrika)
RabiotDoelpunt na 27 minute 27'
GiroudDoelpunt na 32 minute 32',Doelpunt na 71 minute 71'
MbappéDoelpunt na 68 minute 68'
VerslagDoelpunt na 9 minute 9'Goodwin

26 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Tunisië Tunisië0–1Vlag van Australië AustraliëAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 41 823
Skeidsregter: Daniel Siebert (Duitsland)
VerslagDoelpunt na 23 minute 23'Duke

26 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Frankryk Frankryk2–1Vlag van Denemarke DenemarkeStadion 974,Doha
Toeskouers: 42 860
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
MbappéDoelpunt na 61 minute 61',Doelpunt na 86 minute 86'VerslagDoelpunt na 68 minute 68'A. Christensen

30 November2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Australië Australië1–0Vlag van Denemarke DenemarkeAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 41 232
Skeidsregter: Mustapha Ghorbal (Algerië)
LeckieDoelpunt na 60 minute 60'Verslag

30 November2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Tunisië Tunisië1–0Vlag van Frankryk FrankrykEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 43 627
Skeidsregter: Matthew Conger (Nieu-Seeland)
KhazriDoelpunt na 58 minute 58'Verslag

Groep E

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Duitsland en Japan
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Japan Japan320143+16
Vlag van Spanje Spanje311193+64
Vlag van Duitsland Duitsland311165+14
Vlag van Costa Rica Costa Rica3102311–83

23 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Duitsland Duitsland1–2Vlag van Japan JapanKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 42 608
Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador)
GündoğanDoelpunt na 33 minute 33' (straf)VerslagDoelpunt na 75 minute 75'Dōan
Doelpunt na 83 minute 83'Asano

23 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Spanje Spanje7–0Vlag van Costa Rica Costa RicaAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 40 013
Skeidsregter: Mohammed Abdulla Hassan Mohamed (Verenigde Arabiese Emirate)
OlmoDoelpunt na 11 minute 11'
AsensioDoelpunt na 21 minute 21'
TorresDoelpunt na 31 minute 31' (straf),Doelpunt na 54 minute 54'
GaviDoelpunt na 74 minute 74'
SolerDoelpunt na 90 minute 90'
MorataDoelpunt na 90+2 minute 90+2'
Verslag

27 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Japan Japan0–1Vlag van Costa Rica Costa RicaAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 41 479
Skeidsregter: Michael Oliver (Engeland)
VerslagDoelpunt na 81 minute 81'Fuller

27 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Spanje Spanje1–1Vlag van Duitsland DuitslandAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 68 895
Skeidsregter: Danny Makkelie (Nederland)
MorataDoelpunt na 62 minute 62'VerslagDoelpunt na 83 minute 83'Füllkrug

1 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Japan Japan2–1Vlag van Spanje SpanjeKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 851
Skeidsregter: Victor Gomes (Suid-Afrika)
DōanDoelpunt na 48 minute 48'
TanakaDoelpunt na 51 minute 51'
VerslagDoelpunt na 11 minute 11'Morata

1 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Costa Rica Costa Rica2–4Vlag van Duitsland DuitslandAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 67 054
Skeidsregter: Stéphanie Frappart (Frankryk)
TejedaDoelpunt na 58 minute 58'
VargasDoelpunt na 70 minute 70'
VerslagDoelpunt na 10 minute 10'Gnabry
Doelpunt na 73 minute 73',Doelpunt na 85 minute 85'Havertz
Doelpunt na 89 minute 89'Füllkrug

Groep F

[wysig |wysig bron]
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Marokko Marokko321041+37
Vlag van Kroasië Kroasië312041+35
Vlag van België België311112–14
Vlag van Kanada Kanada300327–50

23 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Marokko Marokko0–0Vlag van Kroasië KroasiëAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 59 407
Skeidsregter: Fernando Rapallini (Argentinië)
Verslag

23 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van België België1–0Vlag van Kanada KanadaAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 40 432
Skeidsregter: Janny Sikazwe (Zambië)
BatshuayiDoelpunt na 44 minute 44'Verslag

27 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van België België0–2Vlag van Marokko MarokkoAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 43 738
Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko)
VerslagDoelpunt na 73 minute 73'Saïss
Doelpunt na 90+2 minute 90+2'Aboukhlal

27 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kroasië Kroasië4–1Vlag van Kanada KanadaKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 374
Skeidsregter: Andrés Matonte (Uruguay)
KramarićDoelpunt na 36 minute 36',Doelpunt na 70 minute 70'
LivajaDoelpunt na 44 minute 44'
MajerDoelpunt na 90+4 minute 90+4'
VerslagDoelpunt na 2 minute 2'Davies

1 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kroasië Kroasië0–0Vlag van België BelgiëAhmad bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 43 984
Skeidsregter: Anthony Taylor (Engeland)
Verslag

1 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kanada Kanada1–2Vlag van Marokko MarokkoAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 43 102
Skeidsregter: Raphael Claus (Brasilië)
AguerdDoelpunt na 40 minute 40' (e.d.)VerslagDoelpunt na 4 minute 4'Ziyech
Doelpunt na 23 minute 23'En-Nesyri

Groep G

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Brasilië en Serwië
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Brasilië Brasilië320131+26
Vlag van Switserland Switserland320143+16
Vlag van Kameroen Kameroen311144±04
Vlag van Serwië Serwië301258–31

24 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Switserland Switserland1–0Vlag van Kameroen KameroenAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 39 089
Skeidsregter: Facundo Tello (Argentinië)
EmboloDoelpunt na 48 minute 48'Verslag

24 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Brasilië Brasilië2–0Vlag van Serwië SerwiëLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 103
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)
RicharlisonDoelpunt na 62 minute 62',Doelpunt na 73 minute 73'Verslag

28 November2022
13:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kameroen Kameroen3–3Vlag van Serwië SerwiëAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 39 789
Skeidsregter: Mohammed Abdulla Hassan Mohamed (Verenigde Arabiese Emirate)
CastellettoDoelpunt na 29 minute 29'
AboubakarDoelpunt na 63 minute 63'
Choupo-MotingDoelpunt na 66 minute 66'
VerslagDoelpunt na 45+1 minute 45+1'Pavlović
Doelpunt na 45+3 minute 45+3'S. Milinković-Savić
Doelpunt na 53 minute 53'A. Mitrović

28 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Brasilië Brasilië1–0Vlag van Switserland SwitserlandStadion 974,Doha
Toeskouers: 43 649
Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador)
CasemiroDoelpunt na 83 minute 83'Verslag

2 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Serwië Serwië2–3Vlag van Switserland SwitserlandStadion 974,Doha
Toeskouers: 41 378
Skeidsregter: Fernando Rapallini (Argentinië)
A. MitrovićDoelpunt na 26 minute 26'
VlahovićDoelpunt na 35 minute 35'
VerslagDoelpunt na 20 minute 20'Shaqiri
Doelpunt na 44 minute 44'Embolo
Doelpunt na 48 minute 48'Freuler

2 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kameroen Kameroen1–0Vlag van Brasilië BrasiliëLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 85 986
Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State)
AboubakarDoelpunt na 90+2 minute 90+2'Verslag

Groep H

[wysig |wysig bron]
Wedstryd tussen Uruguay en Suid-Korea
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
Vlag van Portugal Portugal321064+26
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea311144±04
Vlag van Uruguay Uruguay311122±04
Vlag van Ghana Ghana310257–23

24 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Uruguay Uruguay0–0Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 41 663
Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk)
Verslag

24 November2022
19:00 AST (UTC+3)
Vlag van Portugal Portugal3–2Vlag van Ghana GhanaStadion 974,Doha
Toeskouers: 42 662
Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State)
RonaldoDoelpunt na 65 minute 65' (straf)
FélixDoelpunt na 78 minute 78'
LeãoDoelpunt na 80 minute 80'
VerslagDoelpunt na 73 minute 73'A. Ayew
Doelpunt na 89 minute 89'Bukari

28 November2022
16:00 AST (UTC+3)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–3Vlag van Ghana GhanaEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 43 983
Skeidsregter: Anthony Taylor (Engeland)
Cho Gue-sungDoelpunt na 58 minute 58',Doelpunt na 61 minute 61'VerslagDoelpunt na 24 minute 24'Salisu
Doelpunt na 34 minute 34',Doelpunt na 68 minute 68'Kudus

28 November2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Portugal Portugal2–0Vlag van Uruguay UruguayLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 668
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)
FernandesDoelpunt na 54 minute 54',Doelpunt na 90+3 minute 90+3' (straf)Verslag

2 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Ghana Ghana0–2Vlag van Uruguay UruguayAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 43 443
Skeidsregter: Daniel Siebert (Duitsland)
VerslagDoelpunt na 26 minute 26',Doelpunt na 32 minute 32'De Arrascaeta

2 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea2–1Vlag van Portugal PortugalEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 097
Skeidsregter: Facundo Tello (Argentinië)
Kim Young-gwonDoelpunt na 27 minute 27'
Hwang Hee-chanDoelpunt na 90+1 minute 90+1'
VerslagDoelpunt na 5 minute 5'Horta

Uitklopfase

[wysig |wysig bron]
Agtste eindrondteKwarteindrondteHalfeindrondteEindstryd
              
3 Desember – Al Rayyan (Khalifa)      
 Vlag van Nederland Nederland 3
9 Desember – Lusail
 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1 
 Vlag van Nederland Nederland 2
(3)
3 Desember – Al Rayyan (Ahmad bin Ali)
  Vlag van Argentinië Argentinië 2
(4)
 
 Vlag van Argentinië Argentinië 2
13 Desember – Lusail
 Vlag van Australië Australië 1 
 Vlag van Argentinië Argentinië 3
5 Desember – Al Wakrah
  Vlag van Kroasië Kroasië 0 
 Vlag van Japan Japan 1
(1)
9 Desember – Al Rayyan (Education City)
 Vlag van Kroasië Kroasië 1
(3)
 
 Vlag van Kroasië Kroasië 1
(4)
5 Desember – Doha (974)
  Vlag van Brasilië Brasilië 1
(2)
 
 Vlag van Brasilië Brasilië 4
18 Desember – Lusail
 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1 
 Vlag van Argentinië Argentinië 3
(4)
4 Desember – Al Khor
  Vlag van Frankryk Frankryk 3
(2)
 Vlag van Engeland Engeland 3
10 Desember – Al Khor
 Vlag van Senegal Senegal 0 
 Vlag van Engeland Engeland 1
4 Desember – Doha (Al Thumama)
  Vlag van Frankryk Frankryk 2 
 Vlag van Frankryk Frankryk 3
14 Desember – Al Khor
 Vlag van Pole Pole 1 
 Vlag van Frankryk Frankryk 2
6 Desember – Al Rayyan (Education City)
  Vlag van Marokko Marokko 0 derde plek
 Vlag van Marokko Marokko 0
(3)
10 Desember – Doha (Al Thumama)17 Desember – Al Rayyan (Khalifa)
 Vlag van Spanje Spanje 0
(0)
 
 Vlag van Marokko Marokko 1 Vlag van Kroasië Kroasië 2
6 Desember – Lusail
  Vlag van Portugal Portugal 0  Vlag van Marokko Marokko 1
 Vlag van Portugal Portugal 6
 Vlag van Switserland Switserland 1 

Agtste eindrondte

[wysig |wysig bron]

3 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Nederland Nederland3–1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 846
Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië)
DepayDoelpunt na 10 minute 10'
BlindDoelpunt na 45+1 minute 45+1'
DumfriesDoelpunt na 81 minute 81'
VerslagDoelpunt na 76 minute 76'Wright

3 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Argentinië Argentinië2–1Vlag van Australië AustraliëAhmed bin Ali-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 45 032
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
MessiDoelpunt na 35 minute 35'
ÁlvarezDoelpunt na 57 minute 57'
VerslagDoelpunt na 77 minute 77' (e.d.)Fernández

4 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Frankryk Frankryk3–1Vlag van Pole PoleAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 40 989
Skeidsregter: Jesús Valenzuela (Venezuela)
GiroudDoelpunt na 44 minute 44'
MbappéDoelpunt na 74 minute 74',Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
VerslagDoelpunt na 90+9 minute 90+9' (straf)Lewandowski

4 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Engeland Engeland3–0Vlag van Senegal SenegalAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 65 985
Skeidsregter: Iván Barton (El Salvador)
HendersonDoelpunt na 38 minute 38'
KaneDoelpunt na 45+3 minute 45+3'
SakaDoelpunt na 57 minute 57'
Verslag

5 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Japan Japan1–1 (e.t.)Vlag van Kroasië KroasiëAl Janoub-stadion,Al Wakrah
Toeskouers: 42 523
Skeidsregter: Ismail Elfath (Verenigde State)
MaedaDoelpunt na 43 minute 43'
Strafskoppe
MinaminoMissed
MitomaMissed
AsanoScored
YoshidaMissed
Verslag
Strafskoppe
1–3
Doelpunt na 55 minute 55'Perišić
Strafskoppe
ScoredVlašić
ScoredBrozović
MissedLivaja
ScoredPašalić

5 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Brasilië Brasilië4–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaStadion 974,Doha
Toeskouers: 43 847
Skeidsregter: Clément Turpin (Frankryk)
ViníciusDoelpunt na 7 minute 7'
NeymarDoelpunt na 13 minute 13' (straf)
RicharlisonDoelpunt na 29 minute 29'
PaquetáDoelpunt na 36 minute 36'
VerslagDoelpunt na 76 minute 76'Paik Seung-ho

6 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Marokko Marokko0–0 (e.t.)Vlag van Spanje SpanjeEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 667
Skeidsregter: Fernando Rapallini (Argentinië)
Strafskoppe
SabiriScored
ZiyechScored
BenounMissed
HakimiScored
Verslag
Strafskoppe
3–0
Strafskoppe
MissedSarabia
MissedSoler
MissedBusquets

6 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Portugal Portugal6–1Vlag van Switserland SwitserlandLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 83 720
Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko)
RamosDoelpunt na 17 minute 17',Doelpunt na 51 minute 51',Doelpunt na 67 minute 67'
PepeDoelpunt na 33 minute 33'
GuerreiroDoelpunt na 55 minute 55'
LeãoDoelpunt na 90+2 minute 90+2'
VerslagDoelpunt na 58 minute 58'Akanji

Kwarteindrondte

[wysig |wysig bron]

9 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kroasië Kroasië1–1 (e.t.)Vlag van Brasilië BrasiliëEducation City-stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 43 893
Skeidsregter: Michael Oliver (Engeland)
PetkovićDoelpunt na 117 minute 117'
Strafskoppe
VlašićScored
MajerScored
ModrićScored
OršićScored
Verslag
Strafskoppe
4–2
Doelpunt na 105+1 minute 105+1'Neymar
Strafskoppe
MissedRodrygo
ScoredCasemiro
ScoredPedro
MissedMarquinhos

9 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Nederland Nederland2–2 (e.t.)Vlag van Argentinië ArgentiniëLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 235
Skeidsregter: Antonio Mateu Lahoz (Spanje)
WeghorstDoelpunt na 83 minute 83',Doelpunt na 90+11 minute 90+11'

Strafskoppe
Van DijkMissed
BerghuisMissed
KoopmeinersScored
WeghorstScored
De JongScored
Verslag
Strafskoppe
3–4
Doelpunt na 35 minute 35'Molina
Doelpunt na 73 minute 73' (straf)Messi
Strafskoppe
ScoredMessi
ScoredParedes
ScoredMontiel
MissedFernández
ScoredLa. Martínez

10 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Marokko Marokko1–0Vlag van Portugal PortugalAl Thumama-stadion,Doha
Toeskouers: 44 198
Skeidsregter: Facundo Tello (Argentinië)
En-NesyriDoelpunt na 42 minute 42'Verslag

10 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Engeland Engeland1–2Vlag van Frankryk FrankrykAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 68 895
Skeidsregter: Wilton Sampaio (Brasilië)
KaneDoelpunt na 54 minute 54' (straf)VerslagDoelpunt na 17 minute 17'Tchouaméni
Doelpunt na 78 minute 78'Giroud

Halfeindrondte

[wysig |wysig bron]

13 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Argentinië Argentinië3–0Vlag van Kroasië KroasiëLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 966
Skeidsregter: Daniele Orsato (Italië)
MessiDoelpunt na 34 minute 34' (straf)
ÁlvarezDoelpunt na 39 minute 39',Doelpunt na 69 minute 69'
Verslag

14 Desember2022
22:00 AST (UTC+3)
Vlag van Frankryk Frankryk2–0Vlag van Marokko MarokkoAl Bayt-stadion,Al Khor
Toeskouers: 68 294
Skeidsregter: César Arturo Ramos (Meksiko)
T. HernandezDoelpunt na 5 minute 5'
Kolo MuaniDoelpunt na 79 minute 79'
Verslag

Klein finale (om die derde plek)

[wysig |wysig bron]

17 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Kroasië Kroasië2–1Vlag van Marokko MarokkoKhalifa Internasionale Stadion,Al Rayyan
Toeskouers: 44 137
Skeidsregter: Abdulrahman Al-Jassim (Katar)
GvardiolDoelpunt na 7 minute 7'
OršićDoelpunt na 42 minute 42'
VerslagDoelpunt na 9 minute 9'Dari

Eindstryd

[wysig |wysig bron]

18 Desember2022
18:00 AST (UTC+3)
Vlag van Argentinië Argentinië3–3 (e.t.)Vlag van Frankryk FrankrykLusail Ikoniese Stadion,Lusail
Toeskouers: 88 966
Skeidsregter: Szymon Marciniak (Pole)
MessiDoelpunt na 23 minute 23' (straf),Doelpunt na 108 minute 108'
Di MaríaDoelpunt na 36 minute 36'
Strafskoppe
MessiScored
DybalaScored
ParedesScored
MontielScored
Verslag
Strafskoppe
4–2
Doelpunt na 80 minute 80' (straf),Doelpunt na 81 minute 81',Doelpunt na 118 minute 118' (straf)Mbappé

Strafskoppe
ScoredMbappé
MissedComan
MissedTchouaméni
ScoredKolo Muani


Sokkerwêreldkampioen 2022
Vlag van Argentinië Argentinië

FIFA se ranglys

[wysig |wysig bron]

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[23][24] Die ranglys vir die 2022-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     GasheerlandKatar
Argentinië nadat hulle in 2022 as die wêreldkampioen gekroon is
RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1Vlag van Argentinië ArgentiniëC7421158+714
2Vlag van Frankryk FrankrykD7511168+816
3Vlag van Kroasië KroasiëF724187+110
4Vlag van Marokko MarokkoF732265+111
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5Vlag van Nederland NederlandA5320104+611
6Vlag van Engeland EngelandB5311134+910
7Vlag van Brasilië BrasiliëG531183+510
8Vlag van Portugal PortugalH5302126+69
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9Vlag van Japan JapanE421154+17
10Vlag van Senegal SenegalA420257–26
11Vlag van Australië AustraliëD420246–26
12Vlag van Switserland SwitserlandG420259–46
13Vlag van Spanje SpanjeE412193+65
14Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateB412134–15
15Vlag van Pole PoleC411235−24
16Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaH411258−34
In die groepfase uitgeskakel
17Vlag van Duitsland DuitslandE311165+14
18Vlag van Ecuador EcuadorA311143+14
19Vlag van Kameroen KameroenG311144±04
20Vlag van Uruguay UruguayH311122±04
21Vlag van Tunisië TunisiëD311111±04
22Vlag van Meksiko MeksikoC311123–14
23Vlag van België BelgiëF311112−14
24Vlag van Ghana GhanaH310257–23
25Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëC310235−23
26Vlag van Iran IranB310247−33
27Vlag van Costa Rica Costa RicaE3102311−83
28Vlag van Denemarke DenemarkeD301213−21
29Vlag van Serwië SerwiëG301258−31
30Vlag van Wallis WallisB301216−51
31Vlag van Kanada KanadaF300327−50
32Vlag van Katar KatarA300317−60

Meeste doele aangeteken

[wysig |wysig bron]

Meeste doele aangeteken:[1]

RangSpelerDoele
1Vlag van FrankrykKylian Mbappé8
2Vlag van ArgentiniëLionel Messi7
3Vlag van ArgentiniëJulián Álvarez4
4Vlag van FrankrykOlivier Giroud4
5Vlag van BrasiliëRicharlison3
6Vlag van EngelandMarcus Rashford3
7Vlag van NederlandCody Gakpo3
8Vlag van SpanjeÁlvaro Morata3
9Vlag van EcuadorEnner Valencia3
10Vlag van EngelandBukayo Saka3
11Vlag van PortugalGonçalo Ramos3
Kylian Mbappé

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1(en)"Mbappe tops the goalscoring charts at Qatar 2022".FIFA. Besoek op18 Desember 2022.
  2. (en)"World Cup final: Lionel Messi named best player as Kylian Mbappe wins Golden Boot".BBC. 18 Desember 2022. Besoek op18 Desember 2022.
  3. (en)"Amir: 2022 World Cup Qatar a tournament for all Arabs". Gulf Times. 15 Julie 2018. Besoek op18 Desember 2022.
  4. (it)"Fifa, Qatar 2022: Mondiali dal 21 novembre al 18 dicembre". La Repubblica. 25 September 2015. Besoek op18 Desember 2022.
  5. (en)"FIFA Executive Committee confirms November/December event period for Qatar 2022".FIFA. 19 Maart 2015. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 25 Oktober 2020. Besoek op27 Junie 2020.
  6. (de)"Eröffnungsspiel der WM 2022 am 21. November". Focus. 25 September 2015. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Oktober 2022. Besoek op18 Desember 2022.
  7. (en)"FIFA Council votes for the introduction of a revamped FIFA Club World Cup".FIFA. 15 Maart 2019.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op18 Maart 2019.
  8. (en)Daniel Taylor (15 Julie 2018)."France seal second World Cup triumph with 4–2 win over brave Croatia".The Guardian. Besoek op18 Desember 2022.
  9. (en)"Fifa abandons World Cup rotation".BBC. 29 Oktober 2007.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op20 Augustus 2018.
  10. (en)"FIFA World Cup™ host announcement decision"(PDF).FIFA.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op14 Junie 2018.
  11. (en)"World Cup 2022: Fifa taskforce to seek new dates for tournament".BBC. 4 Oktober 2013.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2014. Besoek op26 Julie 2020.
  12. (en)"Japan ready to host 2022 World Cup if event stripped from Qatar". ArabianBusiness.com. 29 Mei 2014.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  13. (en)"Khalifa International Stadium: Qatar's most historic stadium & a crucial player for 2022". Qatar2022. 8 Januarie 2018.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  14. (en)"Ras Abu Aboud Stadium: A legacy for the community". Qatar2022. 8 Januarie 2018. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  15. (en)"Qatar Foundation Stadium: An amazing experience for fans & a bright future for football". sc.qa. 8 Januarie 2018. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 2 November 2018. Besoek op14 Junie 2018.
  16. (en)"Al Thuymama Stadium: A tribute to our region". Qatar2022. 8 Januarie 2018.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  17. (en)"Al Bayt Stadium: A uniquely Qatari stadium, to rival the best in the world". Qatar2022. 8 Januarie 2018.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  18. (en)"Tradition and innovation come together as striking Al Janoub Stadium in Al Wakrah City is opened".FIFA. 16 Mei 2019. Besoek op18 Desember 2022.
  19. (en)"Al Rayyan Stadium: The gateway to the desert opens its doors to the world". Qatar2022. 8 Januarie 2018.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op26 Julie 2020.
  20. (en)"Formats of the FIFA World Cup final competitions"(PDF).FIFA. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 27 Februarie 2008.
  21. (en)"World Cup 2022: Tournament set to start one day early with Qatar v Ecuador".BBC. 10 Augustus 2022. Besoek op18 Desember 2022.
  22. (en)"Qatar v. Ecuador to kick off FIFA World Cup 2022 on 20 November".FIFA. 12 Augustus 2022. Besoek op18 Desember 2022.
  23. (en)"page 45"(PDF).FIFA.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op20 Augustus 2018.
  24. (en)"FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7"(PDF).FIFA. 26 Maart 2013.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op21 Mei 2013.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022.


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 2026Marokko/Portugal/Spanje 2030Saoedi-Arabië 2034

Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=FIFA_Sokker-Wêreldbekertoernooi_in_2022&oldid=2846480"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp