Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

FC Emmen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FC Emmen
Volle naam
Football Club Emmen
Stigting21 Augustus1925
TuisveldStadion Meerdijk,
Emmen
Kapasiteit8600
VoorsitterVlag van NederlandGerrit Volkers
AfrigterVlag van NederlandRené Hake
LigaEerste divisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Emmen is 'nNederlandsesokkerspan inEmmen, wat in dieEerste divisie speel. Die span se tuisveld isStadion Meerdijk, wat 'n kapasiteit van 8600 sitplekke het. Ondanks baie sterk seisoene in die Eerste divisie (Nederland se tweede nasionale afdeling) het die klub nog nooit na dieEredivisie opgeskuif nie.

Erelys

[wysig |wysig bron]
  • Kampioen Eerste divisie
(naaswenner (2): 1995/96, 2002/03)

Beroemde sokkerspelers

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=FC_Emmen&oldid=1875375"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp