Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Europese Vryhandelsvereniging

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Logo van die Europese Vryhandelsvereniging
Lidlande van die Europese Vryhandelsvereniging
Lidlande van die Europese Vryhandelsvereniging:██ Huidige lidlande██ Voormalige lidlande

DieEuropese Vryhandelsvereniging (EVHV,Engels:European Free Trade Association,EFTA;Frans:Association européenne de libre-échange,AELE) is 'n vryhandelssone van vierEuropese lande met politiese en ekonomiese samewerkingsooreenkomste. Dit is op4 Januarie1960 inStockholm,Swede, deurDenemarke,Noorweë,Oostenryk,Portugal,Swede en dieVerenigde Koninkryk gestig. Op1 Maart1970 hetYsland, op1 Januarie1986Finland en op1 September1986Liechtenstein by die EVHV aangesluit. Op 1 Januarie1973 hetDenemarke en dieVerenigde Koninkryk, op 1 Januarie1986Portugal en op 1 Januarie1995Finland,Oostenryk enSwede die EVHV verlaat. Huidige lidlande isLiechtenstein,Noorweë,Switserland enYsland en voormalige lidlande isDenemarke,Finland,Oostenryk,Portugal,Swede en dieVerenigde Koninkryk, wat by dieEuropese Unie aangesluit het. Saam met dieEuropese Unie vorm EVHV dieEuropese Ekonomiese Ruimte.

Instansies

[wysig |wysig bron]

Sekretaris-generaals

[wysig |wysig bron]

Sekretaris-generaals van die EVHV:[1]

  • Henri Gétaz (Switserland) 1 September 2018 –hede
  • Kristinn F. Árnason (Ysland) 1 September 2012 – 31 Augustus 2018
  • Kåre Bryn (Noorweë) 1 September 2006 – 31 Augustus 2012
  • William Rossier (Switserland) 1 September 2000 – 31 Augustus 2006
  • Kjartan Jóhannsson (Ysland) 1 September 1994 – 31 Augustus 2000
  • Georg Reisch (Oostenryk) 16 April 1988 – 31 Augustus 1994
  • Per Kleppe (Noorweë) 1 Desember 1981 – 5 April 1988
  • Charles Müller (Switserland) 1 Januarie 1976 – 30 September 1981
  • Bengt Rabaeus (Swede) 6 Mei 1972 – 30 November 1975
  • Sir John Coulson (Verenigde Koninkryk) 1 November 1965 – 5 Mei 1972
  • Frank E. Figgures (Verenigde Koninkryk) 1 September 1960 – 31 Oktober 1965

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)rulers.org:European Free Trade Association

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metEuropese Vryhandelsvereniging.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Europese_Vryhandelsvereniging&oldid=2400232"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp