Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Etnolinguistiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Etnolinguistiek (ook bekend askulturele linguistiek) is 'n onderafdeling van dietaalkunde en word gedefineer as die studie vantaal as 'n aspek of deel van 'nkultuur. Veral die studie van die invloed van taal op kultuur en kultuur op taal.

Etnolinguistiek bestudeer die verhouding tussen taal en kultuur en die manier hoe verskillende etniese groepe na die wêreld kyk. Dit is die kombinasie tussen etnologie en taalkunde. Taal kan beskou word as die organisering van 'n reeks simbole. Die betekenis van die simbole moet aangeleer word, soos vir enige iets anders. Etnologie verwys na die manier van lewe van'n hele gemeenskap bv. al die karaktereienskappe wat een gemeenskap van 'n ander skei.

Etnolinguiste bestudeer hoe konseptualisering en persepsie taal beïnvloed en hoe hierdie dan verbind met ander kulture en samelewings.[1][2][3]

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. en:Ethnolinguistics
  2. http://dictionary.reference.com/browse/ethnolinguistics
  3. http://onlinelibrary.wiley.com/doi/10.1525/aa.1949.51.3.02a00070/pdf
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Etnolinguistiek&oldid=1973690"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp