Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Eteriese olie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Laventelolie

Eteriese olies is vlugtige ekstrakte, wat in organiese oplossings oplosbaar is, of die organiese fase vandistillate wat deur middel van stoomdistillasie uit plante of plantdele verkry is. Hierdie distillate deel die kenmerkende sterk geur van die plant waaruit hulle ontgin is.

Naas eteriese olies is daar ook hidrolate wat as neweproduk van stoomdistillasie ontgin word. Hulle bevat die wateroplosbare bestanddele van die gedistilleerde plante en spore van eteriese olies.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metEteriese olies.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Eteriese_olie&oldid=1886612"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp