Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Engelse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Engelse Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Engels
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Opgerig15 Januarie2001
Huidige statusAktief
URLen.wikipedia.org
Vergelyking met ander Wikipedia-weergawes
Oorsprong van die artikels
Lande waar die Engelse Wikipedia die belangrikste weergawe is.[1]
Top 25 lande volgens oorsprong van die gebruikers.[2]

DieEngelse weergawe vanWikipedia was die eerste uitgawe van hierdieaanlynensiklopedie en is op15 Januarie2001 begin.[3] Na omtrent vyf jaar is die miljoenste artikel in Maart 2006 geskep. Hiermee laat hulle die ander Wikipedias, soos dieDuitse,Franse en dieNederlandse Wikipedias, ver agter.[4] Slegs een-en-'n-halfjaar later, op 9 September 2007 bereik die Engelstalige Wikipedia reeds hulle tweemiljoenste artikel, op 17 Augustus 2009 hulle driemiljoenste artikel, op 13 Julie 2012 hulle viermiljoenste artikel, op 1 November 2015 hulle vyfmiljoenste artikel en op 23 Januarie 2020 hulle sesmiljoenste artikel.

DieSimple English Wikipedia (simplewiki) is 'n variasie waarin die meeste artikels slegs van basiese Engelse woordeskat gebruik maak. Daar is ook die Ou-Engelse (Ænglisc/Angelsaksiese) Wikipedia (angwiki), sowel as 'n toets of  "broeikas"-weergawe vir die Middel-Engelse Wikipedia (emmwiki).

Watter dialek van Engels?

[wysig |wysig bron]

Een van die twispunte op die Engelse Wikipedia is oor watter variëteit vanEngels voorkeur moet geniet. Die mees voor-die-handliggende kandidate isAmerikaanse Engels,Britse Engels enInternasionale Engels. Daar word besluit dat die dialek wat by die artikel sal pas voorkeur moet geniet. So sal Kanadese artikels inKanadese Engels geskryf word, en sal Internasionale Engels meer geskik wees vir algemene artikels. Ongeag van die tipe Engels, moet die hele artikel konsekwent in dieselfde styl geskryf word.[5]

Vergelyking met ander ensiklopedieë

[wysig |wysig bron]

In 2005 het die wetenskaplike tydskrifNature 'n vergelykende studie gedoen om die kwaliteit van die Engelstalige Wikipedia teenoor dieEncyclopædia Britannica te bepaal. Uit die ondersoek het dit geblyk dat wetenskaplike artikels in Wikipedia en Britannica gemiddeld vier groot foute bevat, 162 klein foutjies is in Wikipedia gevind, maar slegs 123 is in die Britannica gevind.[6]

Tydslyn

[wysig |wysig bron]

Aantal artikels:

DatumAantal artikels
15 Januarie2001amptelike oprigting
21 Januarie2003100 000
2 Februarie2004200 000
20 April2004250 000
7 Julie2004300 000
20 November2004400 000
17 Maart2005500 000
18 Junie2005600 000
25 Augustus2005700 000
29 September2005750 000
1 November2005800 000
4 Januarie2006900 000
1 Maart20061 000 000
9 September20072 000 000
17 Augustus20093 000 000
13 Julie20124 000 000
1 November20155 000 000
23 Januarie20206 000 000

Aantal artikels op hierdie oomblik

[wysig |wysig bron]

Voorbeeldartikel

[wysig |wysig bron]
  • 'n Voorbeeld van 'n Engelstalige artikel:Afrikaans.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Zachte, Erik (14 November 2011)."Wikimedia Traffic Analysis Report – Wikipedia Page Views Per Country – Trends" (in Engels). Wikimedia Statistics.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op19 Januarie 2011.
  2. Zachte, Erik (14 November 2011)."Wikimedia Traffic Analysis Report – Page Edits Per Wikipedia Language – Breakdown" (in Engels). Wikimedia Statistics.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op19 Januarie 2011.
  3. (en)en:WikipediaEngelse artikel oor Wikipedia
  4. (en)en:English Wikipediaen:Special:PermanentLink/58515322
  5. (en)en:English Wikipedia#National stylistic conventionsen:Special:PermanentLink/58515322 uit die Engelstalige Wikipedia.
  6. (en)Wikipedia survives research test, BBC News, BBC, 15 Desember 2005

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metEnglish Wikipedia.
Lys van Wikipedias volgens aantal artikels
2 000 000+
Engels (en) (6 955 000+) ·Cebuano (ceb) (6 117 000) ·Duits (de) (2 988 000) ·Frans (fr) ·Sweeds (sv) ·Nederlands (nl) ·Russies (ru) ·Spaans (es)
1 000 000+
500 000+
Katalaans (ca) ·Indonesies (id) ·Serwies (sr) ·Koreaans (ko) ·Noors (Bokmål) (no) ·Turks (tr) ·Tsjetsjnies (ce) ·Fins (fi) ·Tsjeggies (cs) ·Hongaars (hu) ·Roemeens (ro) ·Tartaars (tt)
300 000+
Serwo-Kroaties (sh) ·Baskies (eu) · Min-nan (zh-min-nan) ·Maleis (ms) ·Hebreeus (he) ·Esperanto (eo) ·Armeens (hy) ·Deens (da) ·Bulgaars (bg)
200 000+
100 000+
Sloweens (sl) ·Georgies (ka) ·Noors (Nynorsk) (nn) ·Tamil (ta) ·Thai (th) ·Hindi (hi) ·Bengaals (bn) ·Macedonies (mk) ·Kantonees (zh-yue) ·Latyn (la) ·Asturies (ast) ·Lets (lv) ·Afrikaans ·Tadjiks (tg) ·Birmaans (my) ·Telugu (te) ·Albanies (sq)
50 000+
Marathi (mr) ·Malgassies (mg) ·Swahili (sw) ·Bosnies (bs) ·Oksitaans (oc) ·Koerdies (ku) ·Bretons (br) ·Malayalam (ml) ·Platduits (nds) ·Kirgisies (ky) · Sentraal-Koerdies (ckb) ·Lombardies (lmo) ·Javaans (jv) ·Wes-Pandjabi (pnb) ·Newari (new) ·Haïties (ht) ·Piëmontees (pms) ·Venesiaans (vec) ·Luxemburgs (lb) ·Basjkiries (ba) ·Soendanees (su) ·Iers-Gaelies (ga) ·Yslands (is) ·Silesies (szl) ·Tsjoewasjies (cv) ·Pandjabi (pa) ·Fries (fy) ·Hausa (ha) ·Ido (io)
30 000+
Tagalog (tl) ·Aragonees (an) ·Wu (wuu) · Zazaki (diq) ·Volapük (vo) ·Joroeba (yo) ·Skots (sco) ·Gujarati (gu) ·Kannada (kn) ·Alemanniese Duits (als)
20 000+
Kotava (avk) ·Interlingua (ia) ·Nepalees (ne) · Krimse Tatar (crh) ·Balinees (ban) ·Beiers (bar) ·Sisiliaans (scn) ·Mongools (mn) · Bishnupriya Manipuri (bpy) ·Quechua (qu) ·Navajo (nv) · Mingreliaans (xmf) ·Noord-Fries (frr)
10 000+
Singalees (si) ·Pashto (ps) · Samogitaans (bat-smg) ·Osseties (os) ·Oriya (or) ·Sacha/Jakoeties (sah) · Min Dong (cdo) · Skots-Gallies (gd) · Buginees (bug) · Mazandarani (mzn) ·Igbo (ig) ·Jiddisj (yi) ·Sindhi (sd) ·Ilokano (ilo) ·Amharies (am) ·Napolitaans (nap) · Tumbuka (tum) ·Limburgs (li) ·Faroëes (fo) · Gorontalo (gor) ·Opper-Sorbies (hsb) · Banyumasan (map-bms) · Sentraal-Bikol (bcl) · Maithili (mai) · Shan (shn) · Emilian-Romagnolo (eml) ·Acehnees (ace) ·Klassieke Chinees (zh-classical) ·Sanskrit (sa) ·Assamees (as) ·Wallonies (wa) ·Liguries (lij) ·Zoeloe (zu) ·Shona (sn) · Oos-Mari (mhr) · Fiji Hindi (hif) · Wes-Mari (mrj) ·Manipuri (mni)
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Engelse_Wikipedia&oldid=2585050"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp