
Endemie, in 'n wye sin, kan beteken "om te behoort aan" of "inheems aan", "kenmerk van" of "wydverspreid" in 'n spesifieke geografiese gebied, rasseverspreiding, veld, streek of omgewing; inheems aan 'n streek of strekking.
Vigs word byvoorbeeld endemies aanAfrika genoem.
Dit het verder twee spesifieke betekenisse:
| Dit is ’ndubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
| Wys alle artikels waarvan die titelbegin met Endemie ofmet Endemie in die titel. |