Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Emily in Paris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Emily in Paris is 'nAmerikaanse televisiereeks wat deur Darren Star geskep is en op 2 Oktober 2020 opNetflix gepremière het. Die hoofkarakter, Emily, word vertolk deurLily Collins. Emily is 'n Amerikaanse vrou van dieMidde-Weste wat naParys verhuis vir werk en 'n kultuurbotsing ervaar. Ander akteurs in die reeks sluit inAshley Park,Philippine Leroy-Beaulieu, Lucas Bravo, Samuel Arnold,Camille Razat, en Bruno Gouery.

Rolverdeling

[wysig |wysig bron]

Hoof

[wysig |wysig bron]
  • Lily Collins as Emily Cooper, 'n Amerikaner in haar twintigs wat vanChicago naParys verhuis vir 'n sosialemediastrategie vir haar werk
  • Philippine Leroy-Beaulieu as Sylvie, Emily se Franse baas in Parys
  • Ashley Park as Mindy Chen, Emily se eerste vriendin in Parys en 'n kinderoppasser
  • Lucas Bravo as Gabriel, 'n sjef en Emily se buurman en liefdesbelangstelling
  • Samuel Arnold as Julien, Emily se kollega
  • Bruno Gouery as Luc, Emily se kollega
  • Camille Razat as Camille, Emily se nuwe vriendin en Gabriel se meisie/eksmeisie

Herhalend

[wysig |wysig bron]
  • Kate Walsh as Madeline Wheeler, Emily se Amerikaanse baas inChicago
  • William Abadie as Antoine Lambert, Emily se kliënt wat die parfuummaatskappy Maison Lavaux besit en 'n affair het met Sylvie
  • Arnaud Viard as Paul Brossard, die eienaar van Savoir
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Emily_in_Paris&oldid=2497391"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp