Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Emilia-Romagna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wapen en vlag
Die Emilia-Romagna wapenDie Emilia-Romagna vlag
Algemene gegewens
Hoofstad:Bologna
Administratiewe verdeling:9 provinsies
Oppervlakte:22 446 vk km
Bevolking:4 425 366(2021)
Bevolkingsdigtheid:200 inwoners per vk km
Webwerf:Regione Emilia-Romagna
ISO 3166-2:IT-45
President:Michele De Pascale(PD)
Kaart
Die ligging van Emilia-Romagna in Italië

Emilia-Romagna (Italiaans:Emilia-Romagna, [eˈmiːlja roˈmaɲɲa]; Emiliaans:Emégglia-Rumâgna of Emîlia-Rumâgna; Romagnools:Emélia-Rumâgna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië. Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,43 miljoen (soos in 2021). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevatRenaissancestede,museums,kunswerke en ander voorwerpe uit die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soosFerrari,Lamborghini enMaserati.

Die streekshoofstad isBologna.

Provinsies

[wysig |wysig bron]

Die streek word in vyf provinsies opgedeel:

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.


Vlag van Italië

Administratiewe streke van Italië

Abruzze(Abruzzo)Apulië(Puglia)BasilicataKalabrië(Calabria)Kampanië(Campania)Emilia-RomagnaFriuli-Venezia GiuliaLatium(Lazio)Ligurië(Liguria)Lombardye(Lombardia)Marke(Marche)MolisePiëmont(Piemonte)Sardinië(Sardegna)Sisilië(Sicilia)Toskane(Toscana)Trentino-Suid-Tirol(Trentino-Alto Adige) •Umbrië(Umbria)Valle d'AostaVeneto

Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Akademie
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Emilia-Romagna&oldid=2821548"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp