Eloffsdal | |
---|---|
Koördinate:25°39′40″S28°11′33″O / 25.66111°S 28.19250°O /-25.66111; 28.19250 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,79 km2 (0,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 663 |
• Digtheid | 3 371/km2 (8 730/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 79,3% |
• Indiërs/Asiërs | 0,8% |
• Bruin mense | 1,9% |
• Swart mense | 17,3% |
• Ander | 0,7% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 74,2% |
• Engels | 10,8% |
• Noord-Sotho | 4,6% |
• Tswana | 2,3% |
• Ander | 8,1% |
Eloffsdal is 'nwoonbuurt vanPretoria, sowat 4 km noord vanKerkplein. Die oorspronklike dorpsgebied is aangelê op die oostelike gedeelte van die plaas Daspoort, wat pres.Paul Kruger se skoonseun F.C. (Ryk Freek) Eloff en dié se vrou,Elsie Eloff-Kruger, in 1896 gekoop het en wat na hom genoem is.
Die die NG gemeente Mootvallei het op1 September2011[2] ontstaan uit die gemeentes Eloffsdal-Wes, Magaliesfort enEloffsdal. Die kerkgebou (foto links) van laasgenoemde gemeente by Voortrekkerweg 619, Gezina, is reeds jare vantevore vervang deur 'n siersteengebou in die Neo-Bisantynse boustyl op die hoek van Klesserlaan en Fred Nicholsonstraat, Mayville.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.