Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

El Paso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

El Paso

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 DeelstaatTexas
 CountyEl Paso County
 Koördinate31°47′N106°25′W / 31.783°N 106.417°W /31.783; -106.417
 Gestig op8 Desember1659
 Geïnkorporeer op1873
 Oppervlakte: 
 - Totaal648,8vk km
 Hoogte bo seevlak1 140 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Sensus 2020)678 815
 - Bevolkingsdigtheid1 014/vk km
 - Metropolitaanse gebied868 859
 TydsoneMST (UTC-7)
 SomertydMDT (UTC-6)
 Klimaat 
 - TipeSubtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur18,1 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie7,3 / 28,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae246 mm
 BurgemeesterJohn Cook
 Amptelike Webwerfelpasotexas.gov
Satellietbeeld van Ciudad Juárez (onderkant) en El Paso (bokant).
DieRio Grande vorm die grens tussenCiudad Juárez,Chihuahua (regs), en El Paso,Texas (links).

El Paso [ɛlˈpæsoʊ] is 'n groot stad in die suidweste van dieVerenigde State wat op8 Desember1659 deurSpanjaarde onder Fray García de San Francisco asPresidio Paso del Norte gestig is. Die stad het 'n bevolking van 649 121 en 2 031 319 in die metropolitaanse gebied Ciudad Juárez/El Paso in 2010 gehad, met 'n oppervlakte van 648,8 km². Dit is die administratiewe hoofstad van El PasoCounty.

Die stad is geleë in die buitenste weste van dieAmerikaanse deelstaatTexas aan die Grens met dieMeksikaanse deelstaatChihuahua in die suide enNieu-Meksiko in die noorde. El Paso is die enigste stad in Texas wat die tydsoneUTC-07:00 enUTC-06:00 in die somer soosArizona,Colorado en Nieu-Meksiko gebruik.

Die stad lê aan die grens met Meksiko nabyCiudad Juárez en word sedert die Amerikaanse oorwinning in dieoorlog teen Meksiko in1848 deur dieRio Grande van die suidelike susterstad geskei.

Sedert die stigting van dieNAFTA metKanada enMeksiko op1 Januarie1994 het die stad 'n demografiese afname ervaar, veral ná die suidelike susterstad Ciudad Juárez.

NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=El_Paso&oldid=2513917"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp