Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ekonomie van Indië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ekonomie van Indië
Geldeenheid1Roepee (INR) (1₹) = 100 Paise
Fiskale jaar1 April -31 Maart
HandelsorganisasiesWêreldhandelsorganisasie (WHO), SAFTA,BRICS,Groep van 20, Oos-Asië-beraad,Groep van Agt, SAARC, AIIB, BIMSTEC, RCEP,Internasionale Monetêre Fonds,Wêreldbank, SCO,Verenigde Nasies
Statistieke[1]Geargiveer 11 Junie 2008 opWayback Machine
Bruto geografiese produk – geranglys (2017)4de (nominaal)
3de (koopkragpariteit)
BBP (2017)$2,45 biljoen (nominaal)[1]
$9,49 biljoen (koopkragpariteit)[1]
Groei van BGP7,2% (2014), 7,6% (2015), 7,0% (2016e), 7,6% (2017f)[2]
BBP per capita (2017)$1,852 biljoen (nominaal)[1]
$7,153 biljoen (koopkragpariteit)[1]
BBP per capita – geranglys (2017)140ste (nominaal)
122ste (koopkragpariteit)
BGP volgens sektore (2016)Landbou (16,5%),nywerheid (29,8%),dienste (45,4%)[3]
InflasiekoersVPI - 3,17% (2017)[4]
Bevolking onder die broodlyn12,4% (2011–12,Wêreldbank)[5][6]
Mannekrag513,7 miljoen (2016)[7]
Mannekrag volgens sektore (2012)Landbou (49%), nywerheid (20%), dienste (31%)
Werkloosheid (2016)4,9% (stedelik), 5,1% (landelik), 5,0% (nasionaal)[8]
HoofnywerhedeSagteware,petroleumprodukte,chemikalieë, farmaseutiese produkte, landbou,tekstiele,staal, vervoertoerusting, masjinerie,leer,sement,mynbou, konstruksie[9][10]
Handelsvennote
Uitvoere (2015)$272,4 miljard[11]
Handelsvennote (2015)Flag of Europe Europese Unie (16,9%)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (15,2%)
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (11,3%)
Vlag van Hongkong Hongkong (4,6%)[11]
Invoere$409,2 miljard (2015)[11]
Handelsvennote (2015)Vlag van Volksrepubliek China China (15,8%)
Flag of Europe Europese Unie (11,2%)
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië (5,5%)
Vlag van Switserland Switserland (5,4%)[11]
Publieke finansies[2]Geargiveer 11 Junie 2008 opWayback Machine
Internasionale bruto-skuldlas$479,7 miljard (2016)[12][13]
Staatsinkomste (2016)₹35,64 biljoen ($560 miljard)[14]
Staatsuitgawes (2017)₹47,12 biljoen ($730 miljard)[15]
Ontwikkelingshulp (ontvang)$2,98 miljard (2014)[16]
Mumbai,Maharashtra word beskou as die finansiële hoofstad van Indië[17][18]

Dieekonomie vanIndië is die sesde grootste ter wêreld ten opsigte van nominaleBBP en die derde grootste ten opsigte vankoopkragpariteit. Met 'n gemiddelde groeikoers van ongeveer 7% oor die afgelope twee dekades, word die land geklassifiseer as 'n nuut-geïndustrialiseerde land en is in dieGroep van 20 groot-ekonomieë ingesluit.Maharashtra is die rykste Indiese deelstaat met 'n jaarlikse nominale BBP vanVS$330 miljard,[19] wat ongeveer gelykstaande aan dié vanVenezuela en dieVerenigde Arabiese Emirate is, en dit verteenwoordig 13,4% van Indië se BBP, gevolg deur die state vanTamil Nadu (VS$170 miljard) enUttar Pradesh (VS$150 miljard).[20]

Indië se ekonomie het in die laaste kwartaal van 2014 die wêreld se vinnigste groeiende groot ekonomie geword, dit het dié van dieVolksrepubliek China oortref.[21]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,3(en)"World Economic Outlook Database, April 2017 – Report for Selected Countries and Subjects".Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Besoek op27 April 2017.
  2. "World Bank forecasts for India, January 2017"(PDF) (in Engels).Wêreldbank.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op3 Februarie 2017.
  3. "The World Factbook".www.cia.gov (in Engels). Geargiveer vanafdie oorspronklike op 11 Oktober 2018. Besoek op14 Januarie 2017.
  4. "Consumer Price Index January 2017"(PDF).Ministry of Statistics and Program Implementation, Government of India (in Engels).Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2018. Besoek op14 Januarie 2017.
  5. Reporter, B. S. (6 Oktober 2015)."India's poverty rate at 12.4% in 2011-12".Business Standard India (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2019. Besoek op18 Februarie 2017.
  6. "Poverty headcount ratio at $1.90 a day (2011 PPP) (% of population)".Wêreldbank (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op3 November 2016.
  7. "The World Factbook - LABOR FORCE" (in Engels).Central Intelligence Agency.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2020. Besoek op14 Januarie 2017.
  8. "5th Annual Employment-Unemployment Survey Report 2015-16"(PDF).Labour Bureau (in Engels). Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 15 Februarie 2017. Besoek op12 November 2016.
  9. (en)GDP of India and major Sectors of Economy Government of India (2013)
  10. (en)Foreign Trade Performance of India Annual ReportGeargiveer 26 Julie 2014 opWayback Machine Directorate General of Commercial Intelligence and Statistics, Ministry of Commerce and Industry, Government of India (2012)
  11. 11,011,111,211,3(en)Trade Profile - IndiaGeargiveer 4 Julie 2015 opWayback Machine World Trade Organization (2014)
  12. (en)"India's External Debt".RBI. Besoek op12 November 2016.
  13. "India's External Debt".Ministry of Finance, Government of India (in Engels). September 2016.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2017. Besoek op3 November 2016.
  14. (en)"International Investment Position".Reserve Bank of India. 30 Junie 2016. Besoek op5 April 2017.
  15. (en)"Report for Selected Countries and Subjects - General government revenue/General government total expenditure".Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op18 Februarie 2017.
  16. (en)"Net official development assistance received (current US$)".Wêreldbank. Besoek op13 Julie 2016.
  17. "Information About Maharashtra, Industries, Economy, Exports of Maharashtra" (in Engels). ibef.org.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op12 April 2014.
  18. SUDALAIMUTHU, S.; RAJ, S.A. (2009).Logistics Management for International Business: Text and Cases. PHI Learning.ISBN 9788120337923.
  19. "Maharashtra Budget Analysis 2016–17"(PDF).PRS Legislative Research. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 13 Desember 2016. Besoek op19 November 2016.
  20. "STATE WISE DATA"(PDF).Economic Statistical Organisation Punjab. Central Statistical Organisation, New Delhi. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 10 Maart 2017. Besoek op17 Februarie 2017.
  21. DNA,Indian economy overtaken china growth rate

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie_van_Indië&oldid=2470578"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp