Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit

Koördinate:25°27′00″S30°58′59″O / 25.450°S 30.983°O /-25.450; 30.983
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-AfrikaEhlanzeni
Kaart van Suid-Afrika wat Ehlanzeni in Mpumalanga aandui
ProvinsieMpumalanga
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC32
Plaaslike munisipaliteiteBosbokrand,Thaba Chweu,Mbombela,Umjindi,Nkomazi
HoofstadNelspruit
BurgemeesterJesta Sidell (ANC)
Grootste taleSwazi,Tsonga,Noord-Sotho
Oppervlakte27 896 km²
Bevolking1 688 615(2011)

DieEhlanzeni-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite vanMpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is inNelspruit. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isSwazisprekend. Die munisipaliteit se kode is DC32.

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

MunisipaliteitKodeBevolking%
MbombelaMP322474 80550.26%
NkomaziMP324334 41935.40%
Thaba ChweuMP32181 2388.60%
UmjindiMP32353 7455.69%
BosbokrandMP3254950.05%

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Swazi737 53478.07%
Tsonga64 9876.88%
Noord-Sotho40 5134.29%
Afrikaans39 7314.21%
Engels18 1031.92%
Zoeloe16 3111.73%
Suid-Sotho16 0921.70%
Tswana3 4780.37%
Ndebele2 4110.26%
Ander2 4070.25%
Xhosa2 2600.24%
Venda8750.09%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik491 21252.00%
Manlik453 45348.00%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart889 43694.15%
Blank45 8094.85%
Kleurling6 8510.73%
Asiaties2 5690.27%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 04108 89811.53%
05 - 09112 74711.94%
10 - 14116 68312.35%
15 - 19113 50412.02%
20 - 2493 0239.85%
25 - 2985 3749.04%
30 - 3468 9297.30%
35 - 3961 1126.47%
40 - 4444 8854.75%
45 - 4937 2703.95%
50 - 5427 0342.86%
55 - 5918 5731.97%
60 - 6418 6621.98%
65 - 6912 4531.32%
70 - 7411 8831.26%
75 - 795 6980.60%
80 - 845 1320.54%
85 - 891 5250.16%
90 - 948040.09%
95 - 993240.03%
100 plus1520.02%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 537 768 [56.93% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 333 737 [35.33% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.06% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
ANC298 81089.53%
DA20 5236.15%
ACDP3 0870.92%
UDM3 0060.90%
VF+1 8910.57%
PAC1 4600.44%
NNP1 2160.36%
OD1 0560.32%
IVP1 0380.31%
Azapo3480.10%
UCDP2820.08%
SOPA1720.05%
NA1360.04%
EMSA1300.04%
CDP1240.04%
PJC1180.04%
UF1180.04%
TOP750.02%
KISS620.02%
NLP540.02%
MF310.01%
Totaal333 737100.00%

Verwysings

[wysig |wysig bron]

25°27′00″S30°58′59″O / 25.450°S 30.983°O /-25.450; 30.983

Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Distrikte en
plaaslike
munisipaliteite
Gert Sibande
Nkangala
Ehlanzeni
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit&oldid=2478337"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp