Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Edmund I van Engeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Edmund I
Koning van Engeland

HuisWessex
Regeer27 Oktober93926 Mei946
VoorgangerAthelstan
OpvolgerEdred
EggenoteElfgifa;Ethelfled
KindersEdwy
Edgar die Vreedsame
Gebore921
Oorlede26 Mei946
VaderEduard die Ouere
MoederEadgifu van Kent

Edmund I (92126 Mei946), met die bynaam "die Manjifieke" of "die Ouere", was van939 tot met sy dood koning vanEngeland. Hy was die seun vanEduard die Ouere en die halfbroer van sy voorganger,Athelstan.

Edmund moes gou ná sy troonbestyging militêre bedreigings die hoof bied. Koning Olaf I van Dublin hetNorthumbrië verower en die Middellande binnegeval. Ná Olaf se dood in 942 het Edmund die gebied herower. Hy het ook opstande deur die Dene inMercië onderdruk.

Edmund is tydens ’n fees in sy eie woning vermoor deur Leofa, ’n verbanne misdadiger wat ook in die geveg dood is.[1] Hy is opgevolg deur sy broerEdred.

Ook sy seunsEdwy enEdgar het later koning geword.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikelnl:Edmund I van Engeland
  1. John van Worcester,Chronicon AD 946; William van Malmesbury,Gesta regum, boek 2, hoofstuk 144.
Internasionaal
Nasionaal
Mense
Huis van Wessex:EgbertAethelwulfEthelbaldEthelbertEthelredAlfred die GroteEduard die OuereEthelweardAethelstanEdmund IEdredEdwy die RegverdigeEdgar die VreedsameSint Eduard die MartelaarAethelred IIDenemarke:Sven VurkbaardKnoet die GroteHuis van Wessex (herstel):Aethelred IIEdmund IronsideDenemarke (herstel):Knoet die GroteHarold HaasvoetHartaknoetHuis van Wessex (herstel):Sint Eduard die BelyerHarold GodwinsonEdgar AdelingHuis van Normandië:Willem I die VeroweraarWillem II RufusHendrik IStefanusMatildaHuis van Anjou (Angevyne):Hendrik IIHendrik die Jong KoningRichard IJan Sonder LandHendrik IIIEduard IEduard IIEduard IIIRichard IIHuis van Lancaster:Hendrik IVHendrik VHendrik VIHuis van York:Eduard IVHuis van Lancaster (herstel):Hendrik VIHuis van York (herstel):Eduard IVEduard VRichard IIIHuis van Tudor:Hendrik VIIHendrik VIIIEduard VIJaneMaria IElizabeth IHuis van Stuart:Jakobus IKarel I • (Gemenebes van Engeland) •Huis van Stuart (herstel):Karel IIJakobus IIWillem III van OranjeMaria IIAnna
Betwiste heersers se naam iskursief
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Edmund_I_van_Engeland&oldid=1782736"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp