Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Edirne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Edirne

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Turkye Turkye
 ProvinsieEdirne
 Koördinate41°40′28″N26°33′39″O /41.67444°N 26.56083°O /41.67444; 26.56083
 Stigting125
 Oppervlakte: 
 - Totaal830vk km
 Hoogte bo seevlak41 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2008)138 222
 - Bevolkingsdigtheid185/vk km
 -Aire urbaine141 570
 TydsoneUTC +1
 -SomertydUTC +2
 Burgemeester (2008–2014)Hamdi Sedefçi (CHP)
 Amptelike webwerfwww.edirne.bel.tr

Edirne is ’n stad inThracië, die westelike deel vanTurkye, naby die land se grense metGriekeland enBulgarye. Dié grense word deur dieMaritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van dieOttomaanse Ryk van1365 tot1457, toeKonstantinopel (die huidigeIstanboel)Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.

Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).

Galery

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikelen:Edirne

    Eksterne skakels

    [wysig |wysig bron]
    Internasionaal
    Nasionaal
    Ander
    Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Edirne&oldid=2667113"
    Kategorie:

    [8]ページ先頭

    ©2009-2026 Movatter.jp