| Edi Rama |

|
42ste Eerste Minister van Albanië |
| Ampsbekleër |
Termynaanvang 13 September 2013 |
| Vise | Niko Peleshi Ledina Mandia Senida Mesi |
|---|
| President | Bujar Nishani Ilir Meta |
|---|
| Voorafgegaan deur | Sali Berisha |
|---|
Voorsitter van die Sosialistiese Party van Albanië |
|---|
| Ampsbekleër |
Termynaanvang 10 Oktober 2005 |
| Voorafgegaan deur | Fatos Nano |
|---|
40ste |
|---|
Ampstermyn 11 Oktober 2000 – 25 Julie 2011 |
| Voorafgegaan deur | Albert Brojka |
|---|
| Opgevolg deur | Lulzim Basha |
|---|
Minister van Kultuur, Jeug en Sport |
|---|
Ampstermyn 2 Oktober 1998 – 26 Oktober 2000 |
| Eerste minister | Pandeli Majko Ilir Meta |
|---|
| Voorafgegaan deur | Arta Dade |
|---|
| Opgevolg deur | Esmeralda Uruçi |
|---|
Persoonlike besonderhede |
|---|
| Gebore | 4 Julie 1964 (1964-07-04) (61 jaar oud) Tirana,Albanië |
|---|
| Politieke party | Sosialistiese Party van Albanië |
|---|
| Eggenoot/-note | Matilda Makoçi (trou 1986; geskei 1991) Linda Basha (trou 2010) |
|---|
| Kind(ers) | |
|---|
| Alma mater | Universiteit van die Kunste (Albanië) |
|---|
| Handtekening |  |
|---|
| Webtuiste | edirama.al |
|---|
Edvin Kristaq "Edi" Rama (gebore 4 Julie1964) is 'nAlbanese politikus, skilder, skrywer, en voormaligebasketbalspeler en is sedert 2013 die 42steeerste minister van Albanië en sedert Januarie 2019 die minister van buitelandse sake van daardie land. Rama dien sedert 2005 ook as voorsitter van die Sosialistiese Party van Albanië.
Hy het voor sy verkiesing as eerste minister verskeie ander regeringsposte beklee. Hy is in 1998 aangestel as minister van kultuur, jeug, en sport, 'n pos wat hy tot en met 2000 beklee het. Hy word in 2000 asburgemeester vanTirana verkies en word in 2003 en 2007 herverkies.
In 2013 lei hy 'n koalisie van sentraal-linkse partye tot 'n oorwinning in die parlementêre verkiesing, en klop sodoende die sentraal-regse koalisie van die Demokratiese Party van Albanië se dienende eerste minister,Sali Berisha. Rama is in die verkiesing van 2017 tot 'n tweede termyn as eerste minister verkies.
| Politieke poste |
|---|
Voorafgegaan deur Albert Brojka | Burgemeester van Tirana 2000–2011 | Opgevolg deur Lulzim Basha |
Voorafgegaan deur Sali Berisha | Eerste Minister van Albanië 2013–hede | Sittend |
| Party-politieke poste |
|---|
Voorafgegaan deur Fatos Nano | Leier van die Sosialistiese Party 2005–hede | Sittend |
|
|---|
| Internasionaal | |
|---|
| Nasionaal | |
|---|
| Kunstenaars | |
|---|
| Mense | |
|---|
| Ander | |
|---|