Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Eau Claire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Eau Claire

KaartWapen
Vlag
 LandVerenigde State
 DeelstaatWisconsin
 CountyEau Claire, Chippewa
 Koördinate44°49′N91°30′W / 44.817°N 91.500°W /44.817; -91.500
 Oppervlakte: 
 - Totaal83,8vk km
 Hoogte bo seevlak240 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Stad en county 2010)65 883
 - Bevolkingsdigtheid786,2/vk km
 - Metropolitaanse gebied161 151
 TydsoneCST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat 
 - TipeKontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-9,5 / 22 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae800 mm
 StadsbestuurderDale Peters
 Amptelike Webwerfeauclairewi.gov
Emery Street Bungalow District
Die Sarge Boyd Bandshell in Owen Park is gelys op die Nasionale Register van Historiese Plekke.

Eau Claire is 'n stad inWisconsin,Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners (2010).

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Eau_Claire&oldid=2219362"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp