Eastwood | |
---|---|
Koördinate:25°48′52″S28°16′0″O / 25.81444°S 28.26667°O /-25.81444; 28.26667 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,39 km2 (0,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 947 |
• Digtheid | 681/km2 (1 760/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 46.7% |
• Indiërs/Asiërs | 8.8% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 33.2% |
• Ander | 9.6% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 33.7% |
• Engels | 28.3% |
• Zoeloe | 6.2% |
• Noord-Sotho | 5.6% |
• Ander | 26.2% |
Skakelkode | 012 |
Eastwood is 'n kleinvoorstad in die ooste vanPretoria,Suid-Afrika. Eastwood is geleë oos van dieUniegebou en tussen die ambassades van verskeie lande. Government laan, wat die Uniegebou en president se woning verbind, is uniek belaan met 'n dubbel ry Jakaranda bome aan beide kante van die straat, weerskante van die sypaadjies. Aangesien hierdie bome naby aan mekaar staan is hulle nie so groot soos die wat byvoorbeeld in voorstede soosBrooklyn groei nie. Government laan bied 'n unieke aansig op die torings van die Uniegebou wat in Oktober met Jakarandas geraam word.Eastwood straat, wat die weste grens van Eastwood merk word Tom Jenkins laan, wat oor die berg loop en 'n wonderlike uitsig van dieMoot bied.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.