Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

EP

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n "Extended-play" vinielplaat

Die afkortingEP staan vir dieEngelse term "extended play" (Afrikaans:verlengde speeltyd). Tans word die term in die musiekbedryf gebruik vir enige opname/CD wat te lank is om 'n enkelspeelplaat ("single") genoem te word maar te kort is om 'n album genoem te word. Die term vind egter sy oorsprong by die ouergrammofoonplate. Die ou enkelspel grammafoonplate het teen 45opm gedraai en die langspeelplate teen 33 ⅓ opm. Deur die ou enkelspelplate dan teen 33 ⅓ spoed te speel, was dit moontlik om die speeltyd te verleng vandaar die term. Die gebruiklike lengte van 'n EP is so tussen 4 tot 7 nommers.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=EP&oldid=1364013"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp