Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Duisburg

Koördinate:51°25′N6°46′O / 51.417°N 6.767°O /51.417; 6.767
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Duisburg

KaartWapen
Vlag
 LandDuitsland
 DeelstaatNoordryn-Wesfale
 Koördinate51°25′N6°46′O / 51.417°N 6.767°O /51.417; 6.767
 Stigting883
 Stadstatus1279
 Oppervlakte: 
 - Totaal232,81vk km
 Hoogte bo seevlak33 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2017)498 110[1]
 - Bevolkingsdigtheid2 139,6/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 BurgemeesterSören Link (SPD)
 Amptelike webwerfwww.duisburg.de

Duisburg is 'n stad in dieDuitse deelstaatNoordryn-Wesfale met 'n bevolking van meer as 498 000. Die selfregerende stad aan die Nederryn en die westelike rand van dieRuhrgebied is die vyfde grootste in die deelstaat náKeulen,Düsseldorf,Dortmund enEssen en die 15de grootste in Duitsland.

Duisburg maak deel uit van die administratiewe gewes Düsseldorf en het in 2010 saam met ander stede in die Ruhrgebied as kulturele hoofstad van Europa gefungeer.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Landesdatenbank NRW. Besoek op 27 Januarie 2019
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Duisburg&oldid=2611224"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp