Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Duinkerken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ville de Dunkerque
Duinkerken

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes)Hauts-de-France
 DépartementNord
 Koördinate51°02′N2°23′O / 51.033°N 2.383°O /51.033; 2.383
 Stigting7de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal43,89vk km
 Hoogte bo seevlak0-17 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)89 882
 - Bevolkingsdigtheid2 088/vk km
 - Metropolitaanse gebied257 259
 TydsoneUTC +1
 -SomertydUTC +2
 BurgemeesterPatrice Vergriete
 Amptelike webwerfville-dunkerque.fr

Duinkerken (Frans:Dunkerque,Nederlands:Duinkerke ofDuinkerken,Engels:Dunkirk,Duits:Dünkirchen) is 'nnywerheids- enhawestad in die noorde vanFrankryk, in diedépartementNord in diegewesHauts-de-France, naby aan dieBelgiese grens. Diestad het omtrent negentigduisend inwoners.[1] Duinkerken is diehoofstad van die gelyknamigearrondissement wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek inFrans-Vlaandere.

Duinkerken is deur dieVlaamse grawe gestig om as 'n hawe aan dieNoordsee te dien. Die stad is van historiese belang veral vanweë die Duinkerken-Kapers in dieTagtigjarige oorlog, en ook as die basis vir die ontruiming van geallieerde troepe naEngeland gedurende dieSlag van Duinkerken tydens dieTweede Wêreldoorlog.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Volgens die 2013-sensus het die stad 'n bevolking van 89 882 gehad.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Duinkerken&oldid=2036411"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp