Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Dotering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Inelektronika isdotering die proses waartydens sekere chemiese elemente by 'nhalfgeleier gevoeg word om die elektriese geleibaarheid daarvan te verander. Hierdie elemente is klein onsuiwerhede. Dit word gedoen omdiodes te skep watelektrisiteit in een rigting laat beweeg, of omtransistor- enhalfgeleierskakelaars te maak.

Wanneer die elementboor bysilikon gevoeg word, word die boordopmiddel 'n aanvaarder genoem, want dit hou daarvan omelektrone te aanvaar. Wanneer die elementfosfor by silikon gevoeg word, word die fosfor 'n donateur genoem, want dit hou nie van elektrone nie.

Daar bestaan twee tipes dotering, naamlikn- enp-dotering.

Bronne

[wysig |wysig bron]
  • Woodyard, John R. "Nonlinear circuit device utilizing germanium" Verenigde State, Patent 2,530,110.
  • Sparks, Morgan and Teal, Gordon K. "Method of Making P-N Junctions in Semiconductor Materials", Verenigde State, Patent 2,631,356
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Dotering&oldid=2475856"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp