Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Donetsk-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Donetsk-oblast
Донецька область
Die ligging van Donetsk-oblast in Oekraïne
Die ligging van Donetsk-oblast in Oekraïne
Politieke status
LandVlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Rusland Rusland (de facto)
Stigting3 Junie1938
Regering
HoofstadDonetsk
Bevolking
Totaal4 356 392
Volgorde1ste
Statistiek
Oppervlakte26 517km²
Volgorde11de
TydsoneOET (+2)
SomertydOEST (+3)
Amptelike taleOekraïens,Russies (streektaal)
Webtuistewww.donoda.gov.ua
Wapen en vlag

Portaal Portaalicoon  Oekraïne

Donetsk-oblast (Oekraïens: Доне́цька о́бласть,Russies: Доне́цкая о́бласть) is 'noblast (of gebied) in oostelikeOekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast isDonetsk. Met ongeveer 4,3 miljoen inwoners is die oblast grootste ten opsigte van sy bevolking in die land. Tot 1961 het die oblast as dieStalino-oblast (Сталино) bekend gestaan, vernoem naJosef Stalin. Hoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, wordRussies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1] In 2014 het Russiese separatiste dieVolksrepubliek Donetsk uitgeroep en van Oekraïne weggebreek. Sedert dieRussiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deurRusland beset en op 30 September 2022 in weerwil vaninternasionale reg geannekseer.[2]

Demografie

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)/www.kyivpost.com
  2. (en)"With 143 Votes in Favour, 5 Against, General Assembly Adopts Resolution Condemning Russian Federation's Annexation of Four Eastern Ukraine Regions".Verenigde Nasies. 12 Oktober 2022. Besoek op23 Junie 2023.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek Krim
Munisipaliteite KijifSewastopol
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Donetsk-oblast&oldid=2582075"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp