Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Donderdag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaart wat die name vir Donderdag in Europese tale vertoon.

Donderdag is die weeksdag tussenWoensdag enVrydag. Die naam is afkomstig van dieGermaanse godThor en beteken "Thor se dag".

Sommige konvensies (sienISO 8601) skryf voor dat Donderdae die weeksnommers van 'n jaar bepaal: week 1 is die week wat die eerste Donderdag van die jaar bevat, ensovoorts.

In dieVerenigde Koninkryk wordverkiesings tradisioneel op Donderdae gehou. Dit was om 'n hoë opkoms te verseker, omdat mense reeds hulle vorige week se loon (wat op Vrydae betaal is) teen daardie tyd spandeer het.

InThe Hitchhiker's Guide to the Galaxy deur Douglas Adams sê die karakter Arthur Dent "This must be Thursday. I could never get the hang of Thursdays", en 'n paar minute later word dieplaneetAarde verwoes.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metThursday.
SienDonderdag in Wiktionary, die vrye woordeboek.
Dae van dieweek
Sondag |Maandag |Dinsdag |Woensdag |Donderdag |Vrydag |Saterdag
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Donderdag&oldid=2472651"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp