Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Doha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Doha

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Katar Katar
 Koördinate25°17′N51°32′O / 25.283°N 51.533°O /25.283; 51.533
 Stigting1825
 Oppervlakte: 
 - Totaal132vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2016)1 351 000
 - Bevolkingsdigtheid10 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 TydsoneUTC +3
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Doha (Arabies: الدوحة,ad-Dawḥa ofad-Dōḥa) is diehoofstad en grootste stad vanKatar. Meer as 60% van die land se bevolking woon in Doha of die omliggende voorstede, en dit is ook die ekonomiese sentrum van die land. Dit is ook een van die munisipaliteite van Katar en geleë aan die kus van diePersiese Golf.

'n Uitsig oor Doha

Doha is die tuiste van 'n onderwysdorp, 'n gebied gewy aan navorsing en opvoeding. Doha was die plek van die eerste ministeriële vlak-vergadering van die Doha-ronde van die Wêreldhandelsorganisasie se onderhandelings. Die stad Doha was gasheer vir die 2006-Asiatiese Spele, die grootste tot op daardie tydstip. Doha was ook die gasheer van die 2011 Pan Arabiese Spele, die 2011 AFC Asiatiese Beker en sal 'n groot aantal van die wedstryde aanbied by dieFIFA Wêreldbeker in 2022. Die Wêreldpetroleumraad het hul 20ste Wêreldpetroleumkonferensie in Doha gehou in Desember 2011 en Doha was die gasheer van die UNFCCC klimaatonderhandelinge (COP 18) in Desember 2012.

Die skool huisves die Qatar Universiteit en 'n kampus van dieHEC Paris sakeskool.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanomstrede gebiede
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
aColombo is die kommersiële enSri Jayawardenepura Kotte die administratiewe hoofstad vanSri Lanka.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Doha&oldid=2594145"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp