Diola | |
---|---|
Totale bevolking: | 500 000 |
Belangrike bevolkings in: | Gambië,Senegal enGuinee-Bissau |
Taal: | Diola, Kreool |
Geloofsoortuiging: | Diola-geloof,Christendom enIslam |
Verwante etniese groepe: |
DieDiola is 'n bevolkingsgroep wat inGambië,Senegal (Casamance), enGuinee-Bissau woon. Hulle is meestal gevestigde landbouers watrysaanplantings in die riviergebiede van dieSenegambië in stand hou. Onderskeidend in 'n grootliksMoslem-gebied is die Diola meestalKatoliek.