Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Digitale objek-identifiseerder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nDigitale objek-identifiseerder (ofDOI) is 'n nommer wat gebruik word om 'ndokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys. As voorbeeld kan 'n unieke nommer aan 'nwetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer gebruik word om die dokument te vind. 'n DOI-opspoorstelsel word ingespan om die huidige ligging van die dokument te bepaal. As die dokument geskuif word, word slegs die opspoorstelsel met die nuwe ligging opdateer.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Digitale_objek-identifiseerder&oldid=1782454"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp