Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Diagnostiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

In die mediese vakterminologie verwysdiagnostiek (Grieks "gnosis", kennis) na die leer van die ondersoekmetodes en van die betekenis van die ondersoek se resultate.

Diagnose is die identifisering van die aard en oorsaak van 'n sekere verskynsel. Diagnose word in baie verskillende dissiplines gebruik, met variasies in die gebruik vanlogika, analise en ervaring omkousaliteit te bepaal. Instelselingenieurswese enrekenaarwetenskap word dit tipies gebruik om die oorsake van simptome, versagtings en oplossings te bepaal.[1]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "A Guide to Fault Detection and Diagnosis" (in Engels). gregstanleyandassociates.com.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2019. Besoek op16 Mei 2020.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Diagnostiek&oldid=2433959"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp